URGENT RECALL NOTICE
The Maker of all human beings is recalling all units manufactured, regardless of make or year, due to a serious defect in the primary and central component of the heart.
This is due to a malfunction in the original prototype units code named Adam and Eve from having been tampered with, resulting in the reproduction of the same defect in all subsequent units.
This defect has been technically termed, "Sub-sequential Internal Non-morality", or more commonly known as SIN, as it is primarily expressed.
Some other symptoms:
1. Loss of direction
2. Foul vocal emissions
3. Amnesia of origin
4. Lack of peace and joy
5. Selfish, or violent behaviour
6. Depression or confusion in the mental component
7. Fearfulness
8. Idolatry
9. Rebellion
The Manufacturer, who is neither liable nor at fault for this defect, is providing factory authorized repair and service free of charge to correct this SIN defect.
The Repair Technician, Jesus, has most generously offered to bear the entire burden of the staggering cost of these repairs. There is no additional fee required. The number to call for repair in all areas is: P-R-A-Y-E-R. Once connected, please upload your burden of SIN through the REPENTANCE procedure.
Next, download ATONEMENT from the Repair Technician, Jesus, into the heart component.
No matter how big or small the SIN defect is, Jesus will replace it with:
1. Love 2. Joy 3. Peace 4. Patience 5. Kindness 6. Goodness 7. Faithfulness 8. Gentleness 9. Self control
Please see the operating manual, the B.I.B.L.E. (Believers Instructions Before Leaving Earth), for further details on the use of these fixes.
WARNING: Continuing to operate the human-being unit without correction, voids any manufacturer warranties, exposing the unit to dangers and problems too numerous to list, will result in the human unit being permanently impounded.
For free emergency service, call on JESUS.
DANGER: The human-being units not responding to this recall action will have to be scrapped in the furnace. The SIN defect will not be permitted to enter Heaven so as to prevent contamination of that facility.
Urgent Manufacturers Recall Notice
- Bennie Vorster
- Toooooo Thousand
- Posts: 2111
- Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
- Location: Newcastle
- Contact:
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice

More,more..........we want more. Will use it as skids for oure next youth drama event.

Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
Bennie Vorster
083 277 5110
- Trikenut
- Frequent Flyer
- Posts: 1143
- Joined: Sun May 25, 2008 6:52 pm
- Location: Cape Town or Worcester (Airfield: FAFK)
- Contact:
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice
Brilliant!
Please post to Heaven - PO Box: Very High in the sky!
Regards

Trikenut - Pilot in Training!!!
I love the smell of Avgas in the Morning!
"Beware 16 year old here"
I love the smell of Avgas in the Morning!
"Beware 16 year old here"
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice
Brilliantly put

Caught a dream............
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
- kraaines
- Almost a pilot
- Posts: 169
- Joined: Thu Jul 27, 2006 8:45 am
- Location: Phalaborwa/eMalahleni/pretoria..
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice
notams
MTOW: travel light, hand over all your burdens, only one soul per liftoff
PONR: at the point of no return, make sure you know your final destination
Vne: do not let your tongue exceed the speed of your brain,
PAX: brief as many possible passangers on the safety precautions, Grounded Religion And Charted Exits (GRACE) to those who comply to prerequisite conditions.
Altimeter: regularly calibrate altimeter from knee height position.
Comms: Go through new flightplan with Manufacturer, prevent deviations from flight path, turbulent weather to be anticipated.
MTOW: travel light, hand over all your burdens, only one soul per liftoff
PONR: at the point of no return, make sure you know your final destination
Vne: do not let your tongue exceed the speed of your brain,

PAX: brief as many possible passangers on the safety precautions, Grounded Religion And Charted Exits (GRACE) to those who comply to prerequisite conditions.

Altimeter: regularly calibrate altimeter from knee height position.
Comms: Go through new flightplan with Manufacturer, prevent deviations from flight path, turbulent weather to be anticipated.
- Bennie Vorster
- Toooooo Thousand
- Posts: 2111
- Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
- Location: Newcastle
- Contact:
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice
En nog 'n wenner: Thanks Eben van Niekerk. (ZU-EPO)
Die vlerk, die “J-bolt†en ek.
Dit is ses uur die oggend, ek is by die vliegveld vir my eerste vliegles in ‘n mikroligtevliegtuig.
Die instrukteur verduidelik vir my die beginsel van vlieg en die “Checklist.†Dit is die veiligheids inspeksie om seker te maak die vliegtuig is lugvaardig. “These are the ‘wash out battons’, and these are the ‘safety pins’ and this is the ‘J-bolt’.â€
“J-bolt?â€, vra ek nuuskierig.
â€The word is actually, Jesus bolt. We call it the J-bolt, because
if the J-bolt breaks, you see Jesus.â€
Ek voel toe sommer naar. Hoe kan ‘n mens ‘n bout wat ‘n vlerk vashou,
na Jesus vernoem? Later het ek besef wat hy vir my wou leer.
Die onderstel en die vlerk word aanmekaar gehou deur dié belangrike bout, die ‘J-bolt’.
As die ‘J-bolt’ breek, verander vlieg, in vryval. Die ‘J-bolt’ is die versekering dat daar ‘n vashegting is tussen lewe en dood, tussen vlieg en val, tussen die vlerk en die ewigheid.
Vraag:
Het jy ‘n ‘J-bolt’ in jou lewe waaraan jy vasgeheg is? (Nie vashou nie.)
Kom ek gee jou gou ‘n kits veiligheidskurses in vlieg.
Begin by die vlerk. Die vlerk is kompleks maar konsentreer op dit, wat die vlerk in die lug hou - is lug. Onsigbaar, maar ek weet dit is daar.
Só is die Heilige Gees sé teenwoordigheid - onsiende, maar Hy is daar.
Kom ons noem die vlerk nou iets anders, my lewe. My lewe word deur iets beheer wat ek nie kan sien nie, die Heilige Gees. Net soos die vliegtuig in die lug gehou word, deur die lug, word my lewe opgehou deur die Gees. Geen lug, geen vlieg.
Dan kom ek by die boutjie. Onder die bout is ek. Sonder die bout is ek en die vlerk los van mekaar. Ek en die Gees verwyderd. ‘n Mens kan nie glo hoe klein die boutjie is nie, maar hy verseker vryheid van beweging en dit, alles veilig. Jesus is die binding tussen die vlerk en die vlieënier.
Tussen ek en die Gees van God. Hy is die ‘J-bolt’ in my lewe. Tussen God en die gelowige. Hy het sy lewe opgeoffer sodat ek in die veilige hande van God en op die wind van die Gees, lewe kan hê. As ek nie bereid is om op die vlerk en die boutjie te vertrou nie, is beide van geen waarde vir my nie.
Ek het ‘n instrukteur en ‘n handleiding nodig om my afhanklikheid te leer.
Weet jy wat?
In vandag se lewe, is instrukteurs en handleidings beskikbaar maar van geen nut nie. Mense is selfgesentreerd en selfhelp is voldoende.
Johan Jordaan is die vlieënier van ‘n groot straler. Sy kollega vertel my dat hy bekommerd was, want voor elke vlug, sak Johan sy kop vooroor. Miskien is daar fout wonder hy, en vra toe eendag vir Johan daarna uit. Johan se antwoord was: â€Ek raadpleeg my Instrukteur.â€
Wie hou jou in die lug?
· Ondersoek jy gereeld die lewensvlug Handleiding?
· Wie is jou instrukteur en hoe lyk jou handleiding?
Behoort jy aan die “Selfhelp†vliegskool wat spog met name soos: Dries - die drommel, Larry - die losbandige, Frikkie –verlore,
En Mac - die eie ek.
My vliegskool, Instrukteur en Handleiding is my paspoort na veilige bestemmings: “Homeward Bound Airwaysâ€
Wat van die Heilige Gees in jou lewe?
Is Hy maar net daar, of is dit Hy wat jou ophou en onderhou?.
Die Griekse woord vir Gees is, Pneuma, wat wind beteken.
Hoe sterk is die wind wat jou ophou?
‘n Vliegtuig is nie ‘n vliegtuig sonder ‘n vlerk nie en ‘n gelowige
is nie ‘n gelowige sonder die Heilige Gees nie.
Ons almal is studente maar God is die Instrukteur.
Daar is mense wat sonder God lewe. Hulle sal nooit die vryheid in God ervaar nie. Nooit besef hoe wonderlik dit is om op die vlerke van genade te vlieg nie. Nooit die sekerheid van die ‘J-bolt’ ervaar nie. Hulle lewe met die een versekering. Dit is die ongeluk wat kom.
Noem jouself gelukkig omdat jy afhanklik is van die ‘J-bolt’.
Dit is die beste vashegting, gewaarborg.
Die Amplified vertaal hierdie vashou, mooi in Joh. 7:38:
“He who cleaves to and trusts in and relies on Me.â€
Ek en jy het deur die genade van Jesus se kruisdood, ons vliegvlerke gekry. Die kompasnaald wys huistoe. Aanloopbaan 1; Hemel.
“Hy sal jou dek met Sy vlerke en onder Sy vleuels sal jy skuilâ€(Ps 91:4)
Vlieëniers het ‘n gesêgde: “Fly high, fly safeâ€
Styg gerus op, die ‘J-bolt’ hou jou stewig vas.
Eben van Niekerk. (ZU-EPO)

- ZU-CDW - Shark
- First solo
- Posts: 87
- Joined: Mon Feb 26, 2007 4:15 pm
- Location: Petit airport
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice
Preach it brothers.
God Bless
Regards
Jacques
God Bless
Regards
Jacques
Shark
0833036044
ZU-CDW
0833036044
ZU-CDW
- Flying fish
- Signed up at flight school
- Posts: 24
- Joined: Wed Mar 05, 2008 1:09 pm
- Location: Midrand
Re: Urgent Manufacturers Recall Notice
I invite HIM to fly with me everytime and you know what it just feels right to know HE is there with me. All the praise to HIM for what I have achieved so far in my flying career!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 20 guests