Se vir hom hy moet daai spaar vrakkie voer kraal toe vat dat hy kan vet word, die FOX wag vir homavgas wrote:Dalk het die ou wat groot lus na hom kyk se spaarbussie genoeg in dat julle kan praat en FIB hier te los

Is daar n verskilavgas wrote:Sy vrou dink hy het 'n affair maar hy beweer hy droom oor die Fox.![]()
Goose wrote:Is daar n verskilavgas wrote:Sy vrou dink hy het 'n affair maar hy beweer hy droom oor die Fox.![]()
![]()
Nee Baas Thysthys bas wrote:Goose, gaan jy haar "Tailwheels to Nylstroom" toe bring met "For Sale" lappe aan die prop?
Praat met hom hy gaan uitmis op die eenavgas wrote:Jy moet so aanhou dan eindig die Fox hier in Nylstroom![]()
Wel hy het uitgemis die Fox verhuis see toe. Hy het n goeie huis daar gekryGoose wrote:Praat met hom hy gaan uitmis op die eenavgas wrote:Jy moet so aanhou dan eindig die Fox hier in Nylstroom![]()
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest