Nog op koers vir in die lug teen einde Februarie!!!
Onthou, eerste flip is myne.




Moderator: Tailspin
Nee nee nee eerste flip is myneAir Hog wrote:Mooi Hansman
Nog op koers vir in die lug teen einde Februarie!!!
Onthou, eerste flip is myne.![]()
![]()
![]()
OK, lets rephrase: Die eerste Pax wat jy opvat!!!!!Goose wrote:Nee nee nee eerste flip is myneAir Hog wrote:Onthou, eerste flip is myne.![]()
![]()
![]()
Ek dink ook so maar dis hoe ek gevoel het na 2ure in RV10 en 2ure in RV7 vir saterdag en altwee was neuswielleavgas wrote:Daai is nie 'n RV smile nie![]()
Nie lank nie, besig om PPL(H) klaar te maar, vliegtuig klaar te kry, kombuis kaste klaar kry. Dit als voor ek weer Pa word 2 MAARTAir Hog wrote:Hans, hoe lank nog voor sy vlieg??
Jou prioriteite is reg!!Goose wrote:Nie lank nie, besig om PPL(H) klaar te maar, vliegtuig klaar te kry, kombuis kaste klaar kry. Dit als voor ek weer Pa word 2 MAARTAir Hog wrote:Hans, hoe lank nog voor sy vlieg??![]()
EK VAT NIE GROND NIE, iewers gaan iets aan die kort kant trek
![]()
Dankie aan almal kan ook nie wag vir die toetsvlug nie
Groete
Goose
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests