

Ek sal met die gastehuise reel vir goeie pryse,en dan hul nommers plaas...Wingover1 wrote:Hi Maartin as alles goed gaan is ek Sat oggend ook daar. Ek gaan nie baie lus vir die kamp ding na my stuitjie operasie nie, ek sal eerder sag wil slaap. Waar kan ons in boek vir sat aand en sit asb die co-od's op asb.
Dankie sien uit om julle deel van die Bos te kom vlieg
Jy moet jou trike bring dat almal die vinnigste Windlass kan sien...witwillem wrote:Smaak daar is weer n klomp wat boo oor onse plek vlie , ja so issit dan , sal dalk dit maak , jammer in ons piek plant tyd sal bes probeer , sal julle n regte blou bul windlus ko wys , het , npaar afrikaner horings oppi bo vlerk vas gesit lyk cool , siet julle daar hopenlik Willempie
Join me from BrakpanEJC wrote:Hi Martin and Nic.
Do you know if there are any other guys from SPRINGS flying up on Saterday a/m or will I be on my own? Ican not wait to meet you guys.
See you guys early.
Eddie
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests