Jis peoples die ouste se ou Alfajtie

is nou sommer weer spiekeries , ja een van sy manne het gehelp om die ding uit tehaal , dis toe na Petoria geneem en vandag toe ek hom sien , sie jy net

anne , ja die ou smile nou weer hoor , die ou motortjie is nou weer reg , seg die bergheks dis asof daar weer vrede innie huis is , ja so issit , dankie ou buksie ekke hoor daai mooi windlus van jou ko dalk weer rhino toe

willempie