Jislaaik Bennie, jy weet nie hoe verlig ek nou is. Toe jy die thread oopmaak het ek gewonder of jou modifications nie dalk 'n lemoen op die aerial, en 'n furry dashboard is

.
Nou vertel ons gou, is daai fairing van ally, of van fibreglas?
B t w ek het nooi besef 'n mens kry 'n Windlass met so 'n snazzy pod. Hy lyk goed.
Groete,
Arnulf