Postby Folla » Thu Jul 04, 2013 12:02 pm
Message forward from Nathan at Microflyers.
Lekker man .... lekker!!!
Gaan beslus die stof van n vlerk af vlie voor die braai.
Ek het 43 Advance Air school van Lanseria genooi om saam met ons te kom braai..... so as daar enige van julle is wat dalk dink daaraan om n King Air Rating te kry .... kom vra julle vrae!!!!!
O ja ... en hulle party groot!!!
Kannie wag nie!!
Sien julle daar..
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]