Ek stem saamPietb wrote:Hi Pieter
Weereens Baie Dankie vir `n lekker naweek, ons het lekker gekuier.
Ons moet mense soos julle baie waardeer wat nog die tyd en guts het om so iets te reël. Ek kan myself maar net indink hoeveel effort in so storie gaan.
Dra ook asb ons dank oor aan al die ander wat jou gehelp het en spesiaal aan jou Ma vir al haar moeite met ons slaapplek.
ATC was ook great !!
Jammer dat jy nie altyd ALMAL kon tevrede stel nie ???
Sien julle weer volgende jaar.
Groetnis
Piet & Christa



