Rotorsrule wrote:Goose,
Ek will van Petit af invlieg. Is ek reg as ek se dat jy net binne in die Wonderboom CTR is. Praat ons met Wonderboom as ons van die noorde af jou plek nader?

Hi R
Jy is reg ek is net binne WB CTR , ek praat nooit met hulle nie. Dalk kan Thys vir ons n goeie woortjie doen by die ATC hy ken hulle goed( Baas Thys kan ons op jou knoppie drik vir daai een

) Ek stel voor julle nader my "Goose Pond" van die noorde af ( onder die Radar

+/- 2 nm noord van my is n hoogspanings kragdraad).
Ek het vandag die gras gesny op die punte van die baan so hy is nou weer 600m

Net vir jou Thys
Anthony ek dink jy het die regte Co-ords daar beet, het jy al op googel gekyk is dit die plek

DIT IS N PRIVAAT BAAN! GEBRUIK OP EIE RISIKO

DAAR IS N KRAG DRAAD OP DIE SUIDE PUNT VAN DIE BAAN EN HY IS NIE GEMERK NIE
Hoop om more te vlie om lugfoto te neem ( net te warm vandag 37* gewees hier vandag
Sal more aand hoor hoeveel kom dat ek min of meer weet hoeveel wors om te koop. Ry vroeg Vrydag.
Goose