





It is getting very hard to keep one`s dreams alive..........
Moderator: Tailspin
Toe se vi ons watse persent het jy gakryBoet wrote:Dankie Oom Goose, baie nice van jou.
Veilig vliee!
Nou wat nou Oom Boet, wat is hulle storie?. Ek moes net n logbook entry maak vir my modBoet wrote:![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
fo*&%$%$n pampierwerk.
Hou my oppie grond.
Oom Bout stuur vir my oom se email addres dan stuur ek vir oom die brief wat caa vir my gestuur het oor die engin change.Boet wrote:Nee jong. Wie die simpel rule gemaak het weet Vader alleen. n AP mag nie sy eie errie uit teken nie. Ek bly 450km van die naaste ander AP af. Moet wag tot Sondag, dan kom Oom hier verby. Ek moet van voor af aansoek doen om te mag vlieg. ens ens. Ek verstaan dit nie. Maar sal maar moet maak soos die manne se, want as ek nou vertical taxi en daar kom k@k, dan is dit groot moeilikheid. Soos n vriend dit gestel het, dan raak jou 3 bladsy rekord by caa oornag 300 bladsye. So ek bly nou maar ver weg van my errie af. Swaar soos dit ook al mag wees.![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests