Jis peoples wat is going on here , hoekom laat julle nie weet wat aangat nie , smaak my die man het amper sy gat gesiet .
En is dit ianf - die ou wat soos n kat maak - jis hy het n smart windlus sal graag sy starter wil he.
Ek sal n paar ous daar by Rhino n paar snot klappe gee omdat hull nie laat weet nie .Hier by ons oppie vlakte is dit ploe en plant tyd van more tot aand maar ons het darem niog tyd vir ons mense - Ek sal R200 rante bydrae en as ons verby kom mark toe sal ek julle pampoene, spanspekke en waatlemoen loop gee.
Julle moet kyk dat hulle die man darem versorre in sodem en gemorre daar - kyk dat hy darem kos kry en sy fyn goed en seuntjie bydie huis is hulle darem alright
Sodra ek kan sal ek self loop kyk hoe dit met hom gaat - se solank groet vir home en die dokter - sal darem n biltongkie en n blitsie kan gebruik seker
Willempie sal more of saterdadag betaling maak as die volkies dorp toe gaat Julle kan mossie die man se trike loop opveil nie wat wou !!
