Ek dink teen 4 uur kan n ou dalk deur beweeg na Beginsel toe.Asterix wrote: Oom Polla, ek en Bugwar wil Vrydagaand by die skou slaap, en dan Saterdagmiddag deur daar na Beginsel toe, en Sondagoggend terug.
Ek wil my trike ML toe neem en sal dalk saam met julle gaan.
Weet net nie of jy plek het op Beginsel want ek sal nie daarvan hou om langs Bugwar te slaap nie.!!
