Afrikaanse Forum??

Matters of general interest
User avatar
Yoda
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 110
Joined: Mon Aug 29, 2005 6:26 pm
Location: Danielskuil (Norhern Cape Province)

Afrikaanse Forum??

Postby Yoda » Tue Mar 28, 2006 9:09 am

:idea: I was just wondering, how many guys on this forum are afrikaans speaking?? I say this with all respect to the english speaking guys. Now I dont want to start a war or anything, but I just want to gooi n klip in die bos.... why cant we communicate in Afrikaans and English??.... I bet its going to boost this forum a lot if we can write in Afrikaans. Maybe we can have a poll on this one.
User avatar
The Agent
The Boss
The Boss
Posts: 1756
Joined: Tue Oct 11, 2005 7:41 am
Location: Kemptonpark
Contact:

Postby The Agent » Tue Mar 28, 2006 9:54 am

Hi Yoda volgens my kennis is daar n hele paar manne wat in die taal skryf. Daar is nie gese dat ons net in engels moet praat nie,in teen deel ller die boere by die engilse en anders om, so please enjoy.

Se vir ons wat daar in Kuruman aan gaan met die erries.
Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper
User avatar
Cloud Warrior
Top Gun
Top Gun
Posts: 558
Joined: Sat May 28, 2005 9:49 am
Location: Perth, Western Australia

Postby Cloud Warrior » Tue Mar 28, 2006 10:37 am

Ek glo nie daar is 'n wet teen die gebruik van Afrikaans op die forum nie. Wie gaan al die tegniese terme vertaal? :wink:
User avatar
RudiGreyling
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Fri Jun 03, 2005 9:10 am
Location: The Coves
Contact:

Postby RudiGreyling » Tue Mar 28, 2006 10:49 am

Man praat net wat jy lekker kry, ons sal verstaan! Die forum is gemik op Suid Afrika, so meeste mense wat 'visit' is van SA, so hulle sal darem kan verstaan. Sorry vir die een of twee internasionale ouens wat hier 'n draai maak.

My 2 pennies vir die dag,
Groete
Rudi
"Science, freedom, beauty, adventure - Aviation offers it all"
http://www.RudiGreyling.com
User avatar
The Agent
The Boss
The Boss
Posts: 1756
Joined: Tue Oct 11, 2005 7:41 am
Location: Kemptonpark
Contact:

Postby The Agent » Tue Mar 28, 2006 10:51 am

Hi Cloud warrior dis lekker om van die mense te hoor wat hie geglip het. Ek vertou dat soos dit klink nog vlieg en hoe is die toestande daar.
Nog een van ons lede hier "CALI" vertrek ook eersdaags na Aussie miskien moet julle kontak maak voor die tyd, ek dink hy wil ook iets met vlieg en skoonmaak daar doen.
Beste en Sterkte.
Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper
User avatar
Chaz
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 181
Joined: Tue Aug 30, 2005 6:43 pm
Location: Capital Of South Africa - BENONI

Afrikaans !!

Postby Chaz » Tue Mar 28, 2006 12:43 pm

Ek kommunikeer so nou en dan in Afrikaans hier maar soos Cloud Base(Wolke Basis) se wie gaan daai tegniese en nie tegniese termyne kan vertaal :!:

B.V. "Angle of attack" :?: :shock:
"Leading edge" :?: :shock:
"Profile tube" :?: :shock:
"Naked Aerotrike Cobra" :?: :shock:
"Keel tube" :?: :shock: etc etc

Ek dink ons het maar almal ons opleiding in "Engels" ontvang. Maar soos Rudi maak seker nie saak nie ons is maar oor die algemeen meesal Suid Afrikaners hier.

Erm um Your's in Flying 8) 8) 8)
CHAZ
On a "WING" and a "PRAYER" (C.W.A)
User avatar
RudiGreyling
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Fri Jun 03, 2005 9:10 am
Location: The Coves
Contact:

Re: Afrikaans !!

Postby RudiGreyling » Tue Mar 28, 2006 12:49 pm

Chaz wrote:Ek kommunikeer so nou en dan in Afrikaans hier maar soos Cloud Base(Wolke Basis) se wie gaan daai tegniese en nie tegniese termyne kan vertaal :!:

B.V. "Angle of attack" :?: :shock:
"Leading edge" :?: :shock:
"Profile tube" :?: :shock:
"Naked Aerotrike Cobra" :?: :shock:
"Keel tube" :?: :shock: etc etc

Ek dink ons het maar almal ons opleiding in "Engels" ontvang. Maar soos Rudi maak seker nie saak nie ons is maar oor die algemeen meesal Suid Afrikaners hier.

Erm um Your's in Flying 8) 8) 8)
CHAZ
Angle of attack = hoek van geveg
Leading edge = ly kant
Profile tube = figure buis
Naked Aerotrike Cobra= kaal lug karretjie kobra
Keel tube = Keel buis

:P
"Science, freedom, beauty, adventure - Aviation offers it all"
http://www.RudiGreyling.com
User avatar
GR8-DAD
Top Gun
Top Gun
Posts: 700
Joined: Wed Feb 15, 2006 7:59 am
Location: Cape Town, Clanwilliam

Postby GR8-DAD » Tue Mar 28, 2006 3:10 pm

Ag hel nee Rudi man, fo$$it

Hoek van geveg = Aanvalshoek

Die res is ook verkeerd :!: :!: :!:

Maar ek weet nie 'n moer wat die regte goed is nie :oops: :oops:
User avatar
DarkHelmet
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2046
Joined: Mon May 23, 2005 10:12 am
Location: Jukskei Park - Randburg

Postby DarkHelmet » Tue Mar 28, 2006 4:17 pm

Cocktail Peanut = P*&l stert pis neut

;)

ek is ook afrikaans maar die fingers tik ongelukkig net engels deliciously. Ek het soort van 'n mental block wanneer dit by written communications kom want ek mix altyd my tails.
User avatar
The Agent
The Boss
The Boss
Posts: 1756
Joined: Tue Oct 11, 2005 7:41 am
Location: Kemptonpark
Contact:

Postby The Agent » Tue Mar 28, 2006 5:30 pm

You see how this makes you laugh.
I will work on some AFR teminology and add.
Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper
User avatar
Yoda
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 110
Joined: Mon Aug 29, 2005 6:26 pm
Location: Danielskuil (Norhern Cape Province)

Postby Yoda » Tue Mar 28, 2006 7:03 pm

:lol: Dankie vir die insette.... het lekker gelag vir die vertalings maar dit is juis die punt wat ek wil maak. Die oomblik toe julle afrikaans begin skryf, toe kom die humor. Die Ingels voel so koud en formeel. Wie van julle ouens praat engels met mekaar by die Hangar???? As ons vanaand by die braaivleisvuur sit en ons praat VLIEG, dan doen ons dit in Afrikaans, Dit is juis ons taal wat ons 'n unieke groep vlieeniers maak.....anders is ons maar net soos al die ander.
Ek is eintlik op 'n plaas Suid van Kuruman, en hierdie forum is basies die enigste "vlieg" wat ek praat. Daar is wel nou 'n paar ouens hier in Kuruman wat nou begin vlieg, so ek glo dit ding sal begin lewe kry hier ook. Ek hou die forum gereeld dop en leer geweldig baie en geniet dit ook baie. Die engels is glad nie 'n probleem nie, maar hel, dit sal darem maar net lekkerder in die taal wees. :wink:
User avatar
The Agent
The Boss
The Boss
Posts: 1756
Joined: Tue Oct 11, 2005 7:41 am
Location: Kemptonpark
Contact:

Postby The Agent » Tue Mar 28, 2006 7:36 pm

Lekker een daar Yoda, wat is die probleem, wat verhoed jou omte vlieg of te leer vlieg.
Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper
User avatar
CloudBase
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 54
Joined: Fri Aug 26, 2005 6:22 pm
Location: Pretoria
Contact:

Postby CloudBase » Tue Mar 28, 2006 10:13 pm

Eerstens maak jy seker dat die draadloos en anner lektriek goeters afgeskakel is, want as daai enjin lo hamba en die rook wat die lektrieks maak werk kom eers uit, dans dit 'n moerske storie om dit weer uit te sort. As jy happy is dat die wuffos wat nie vertaan dat jou gat so juk om in die lug te wees heeltyd nie, ver genoeg wegstaan om nie hulle dik vingers on jou skroef te druk nie dan skree jy "skoon skroef". Nes jy tevrede is dat hulle ga bly staan wa hulle is dan koppel jy die aansitter en swaai die knormoer.

Zonkeskat djy lindela fo' da tshisa van die oil dat hy warm genoeg raak. Dan maak jy seker dat alles wat gaan afval, afval en klaar kry terwyl jy hier oppie grond is waar niemand gaan seerkry nie. Nou's jy reg om jou flaimashin te ref tot hy nou genoeg gehad het van ry en beginne vlie.

... and as every other time before and (hopefully) every other time to come you ascend to where precious few have had the opportunity to take themselves and fewer still remember the unadulterated bliss of just being there.

... en dis noggie eers Vrydag nie ...
User avatar
RV4ker (RIP)
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5386
Joined: Sun May 22, 2005 7:48 pm
Location: The Coves & FAVB

Postby RV4ker (RIP) » Wed Mar 29, 2006 12:38 am

[quote="DarkHelmet"]Cocktail Peanut = P*&l stert pis neut

;)
quote]

Country Club..... :twisted: :twisted:

I am a recovering SoutP*#l. Was brought up in the flatlands, married Scottish lass so now we use Englikaaaans to confuse the Kids... :twisted: so am well versed in the art of mangling Die Taal deliciously. My apologies to the purists en die Soutp*#lle... :twisted: :twisted:
User avatar
The Agent
The Boss
The Boss
Posts: 1756
Joined: Tue Oct 11, 2005 7:41 am
Location: Kemptonpark
Contact:

Postby The Agent » Wed Mar 29, 2006 7:44 am

I'ts now morning and by the looks of it you guys were busy till late last night.

What were you folks drinking goodness what will the newer folks think.

JA BOET
Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 18 guests