Toe het Pete uiteindelik verkoop. Ek het baie saam met Pete in NDA gevlieg. Baie nice airy


Moderator: Tailspin
Die baan is 500m van draad tot draad.thys bas wrote:Baie geluk Goose,![]()
kan ons kom kyk? Dink jy die Cub sal kan opstyg op jou plaas, nou dat die pad weer oop is en die drade weer oor die baan gespan is?
Jaa Jaa ek hoor die diens storie nou al vir n maand maar niks kom klaarthys bas wrote:500m is plenty, thanks guys. Goose, ek sal jou bel.![]()
Ons moet tog net die Cub se jaarlikse diens en inspeksie afgehandel kry. Miskien moet ons eendag soheentoe (FAZR) vlieg?
Avgas, Fabric is vrot, engine het roes in cylinders en geen log-booksavgas wrote:Wat moet alles gedoen word? .
Nee net sy engine (wettig) toor vir meer donkiesavgas wrote:Gaan jy 'n groter engine in sit?
Die vliegtuig was in Private category. Engine was timex maar het nog mooi geloop.
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests