Manne
Ons beplan 'n manne kamp die naweek van die 15, 16 & 17 April 2011 op 'n plaas oos van Settlers. Ons vlieg Nico vd Walt van die Kaap af op om die naweek vir ons aan te bied. Wil graag uitvind wat die belangstelling sal wees. Daar sal 'n fooi betaalbaar wees aangesien daar redelike kostes aangegaan sal word. Bring eie tent stoele en kos saam. Die geriewe is baie basies en julle kamp onder julle vlerk. Ons beplan om tussen 60-70 manne saam te trek. Ons sal die program binne kort plaas. Laat weet wie belangstel.
Mannekamp
Mannekamp
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
@ Ingwe/Laser
- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: Mannekamp
Rudolph
Dit klink lekker. As ek nie weg is vir besigheid nie, stel ek belang
Groete
Dit klink lekker. As ek nie weg is vir besigheid nie, stel ek belang
Groete
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5061
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Mannekamp
Ek sal dit ook graag bywoon-as niks daai naweek geboek is nie 

Re: Mannekamp
Hiermee iets meer wat op die kamp gaan gebeur!!
- Attachments
-
- file___C__Users_Rudolph Viljoen_Documents_Mannekamp_FW MANNE BY.pdf
- (24.65 KiB) Downloaded 439 times
-
- A-Herout 11 - Heiligmaking - watermerk van Christelike egthe.pdf
- (43.65 KiB) Downloaded 356 times
-
- E132 - Job 14 5- Job se wroeginge.pdf
- (24.11 KiB) Downloaded 199 times
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
@ Ingwe/Laser
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5061
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Mannekamp
Is daar 'n runway op die plaas?
Re: Mannekamp
Die koordinate van die plaas is S24 48 57 1 E028 57 56 7 hoogte bo seevlak 3249vt.
Vir enige inligting skakel my Rudolph Viljoen by 083 254 4131.
Vir enige inligting skakel my Rudolph Viljoen by 083 254 4131.
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
@ Ingwe/Laser
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests