NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Nee Grumpy - to tell the truth - when I took this pic of myself, I was obviously getting a bit bored with the bushveld scenery below! This was after flying up the coast - on returning to Ezulwini, and the bushes below just didn't do it for me after the magnificent coastal views 

- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Dis wanneer n ou verveeld raak van baie vlieg, dan begin jy fotos neem van jouself..!!!
kaptein span die seile...ek het reeds vir n aand betaal by Sibaka game Lodge en sal dit 10 to 1 nie opneem nie want ek sal seker nie hier wees nie...So as jy van iemand weet wie dalk gratis wil gaan oorbly kan hy net my naam quote en se hy het klaar betaal..Paul de Kok kan dalk help want hy weet vir wanneer ek geboek het..Daar moet ouens wees wie wil vlieg en dalk biekie sukkel met die kostes..!!
Bly om te sien jy het darm nie jou naam verander nie..!!!

Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Oom Paul jy moet vir ons se as jy nie hier is nie, want die plan was dat ek en James Vrydag tot by jou vlieg en dan verder Saterdag
- JCH
- Going for flight test
- Posts: 180
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
- Location: Randburg - Microland
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Paul,
Praat jy van Vrydag die 9de Julie vlieg na oom Paul?
Ek gaan Vrydagoggend na Groblersdal - pel kuier en dan middag vlieg na oom Paul vir oornag.
Oom Paul sal reel vir die akkommodasie al is hy nie daar nie.
Dan Saterdag na Ntokoza.
Klink of julle soortgelyk gaan doen.

JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Hannes, Julle is baie welkom..Sien my Ko-ordinate op my avator en laat waai..Ek is 20 min van Groblersdal af..JCH wrote:Ek gaan Vrydagoggend na Groblersdal - pel kuier en dan middag vlieg na oom Paul vir oornag.
Oom Paul sal reel vir die akkommodasie al is hy nie daar nie.
Dan Saterdag
James en Jan was die naweek daar en het vars nuus vir jou,,Dalk sit James iets op die forum..
Jy is welkom om my manager te skakel en vra hom om Boshut 7 of 8 vir julle reg te kry..Die boshutte is self catering en jy hoef net jou braaipakkie saam te neem..Alles is verder daar...Gee hom n tip, hy sal brandhout aan julle verkoop...Julle sal dit geniet..Ek sal hom ook laat weet..Geniet dit dit kos niks..!!!

Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hannes en Paul (de Kock) - Oom Polla is nie by die huis op 9 Julie nie - hy is tans op Aeroden oppad Kalahari toe en dan Weskus toe, ek het nou-nou met hom gepraat en hy boek vir ons bush huts no 7 and 8. Ek sal in volgende week met sy voorman Jimmy praat en laasste reelings tref, so ons kan nog steeds die trip doen.
Hannes - ek oorweeg om daai Vrydag (09 Julie) verlof te vat, dan vlieg ek saam met jou die oggend eers Grobbies toe - Paul (de KocK) - Hoe lyk dit?
Hannes - ek oorweeg om daai Vrydag (09 Julie) verlof te vat, dan vlieg ek saam met jou die oggend eers Grobbies toe - Paul (de KocK) - Hoe lyk dit?

- JCH
- Going for flight test
- Posts: 180
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
- Location: Randburg - Microland
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Asterix,
Dit sal nice wees as jy saam kom. Ek het Lucas oortuig om ook saam te kom na Groblersdal en Blue Max se plaas.
Hy wil egter alleen bly in 'n hut want hy SNORK
Sal jy dit vir ons kan reel met oom Paul en Jimmy?
Hoeveel trikes kan in die hanger pas? Het jou storie gelees oor die ys!!
Ons moet maar elkeen brandstof houers saam vlieg. Ek sal my vriend in Groblersdal kry om ons op te top met branstof en genoeg te he vir die volgende dag.
Groblersdal na Oom Paul so 17myl of 11liter en oom Paul na Ntokoza so 70myl of 30-35 liter.
Dit sal nice wees as jy saam kom. Ek het Lucas oortuig om ook saam te kom na Groblersdal en Blue Max se plaas.
Hy wil egter alleen bly in 'n hut want hy SNORK

Hoeveel trikes kan in die hanger pas? Het jou storie gelees oor die ys!!
Ons moet maar elkeen brandstof houers saam vlieg. Ek sal my vriend in Groblersdal kry om ons op te top met branstof en genoeg te he vir die volgende dag.
Groblersdal na Oom Paul so 17myl of 11liter en oom Paul na Ntokoza so 70myl of 30-35 liter.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
- CFB Bantam
- Survived first engine out
- Posts: 260
- Joined: Sat Jan 09, 2010 3:11 pm
- Location: Brits / Pretoria
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Is there Mogas or Avgas at the ranch available?
- CFB Bantam
- Survived first engine out
- Posts: 260
- Joined: Sat Jan 09, 2010 3:11 pm
- Location: Brits / Pretoria
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Is there Mogas or Avgas available at the Ranch? 

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Don`t know but we are taking petrol cans and will have a vehicle available.CFB Bantam wrote:Is there Mogas or Avgas available at the Ranch?
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Sorry manne, maar party van ons moet werk vir `n lewe. Ek sal eers vrydag-middag vliegAsteriks wrote:Hannes en Paul (de Kock) - Oom Polla is nie by die huis op 9 Julie nie - hy is tans op Aeroden oppad Kalahari toe en dan Weskus toe, ek het nou-nou met hom gepraat en hy boek vir ons bush huts no 7 and 8. Ek sal in volgende week met sy voorman Jimmy praat en laasste reelings tref, so ons kan nog steeds die trip doen.
Hannes - ek oorweeg om daai Vrydag (09 Julie) verlof te vat, dan vlieg ek saam met jou die oggend eers Grobbies toe - Paul (de KocK) - Hoe lyk dit?

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hoeveel plek is by Oom Paul? Ek vlieg met pax en julle is klaar 3.
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Vir die manne wat deur kom na Ntokozo toe laat weet my of julle Mogas gaan nodig het en hoeveel min of meer dat ek vrydag in Warmbad kan gaan kry
Daar is nog baie plek oop vir die laat slaapers wat nog wik en weeg

Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
- JCH
- Going for flight test
- Posts: 180
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
- Location: Randburg - Microland
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Tribal Croc,
Lucas & Hannes at least 50 liters each please.
Guess we will need some for possible flying on Saturday afternoon and the return flight to Microland on Sunday.
Lucas & Hannes at least 50 liters each please.
Guess we will need some for possible flying on Saturday afternoon and the return flight to Microland on Sunday.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests