Karel het 'n aanloopbaan laat bou op my pa se plaas en my Pa het dit ge-supervise.
Die nuwe aanloopbaan moet ingewy word en my Ma staan reg vir ons met ontbeit. Kom ons vlieg Saterdag oggend 06:00 na die Plaas op Cullinan. Die aanloopbaan is baie mooi.
Ontbeit sal die gewone wees met Koffie, Bacon, Eiers, Wors, Toast, Konfeit en Sap.
Ek het gedink dit sal nice wees as ons elkeen so R30 saamneem vir die ontbeit.
Die aanloopbaan is:
25° 42.118'S en 28° 35.698'E
500 meter lank en loop 07/25
Dit is so 38sm van Kroon af en so 5sm ESE van die Cullinan Gat
Laat weet asb. as jy saamgaan, sodat daar genoeg ontbeit is vir almal.
Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
Last edited by dawid on Fri Mar 12, 2010 6:43 am, edited 1 time in total.
Dawid Bredenkamp
ZU-CKC
083 251 8315
ZU-CKC
083 251 8315
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oopie PLAAS!
Dankie, die Springsmanne sal daar wees.
Voorlopig 5
big man

Voorlopig 5
big man

Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oopie PLAAS!
Bedien julle ook ontbyt en konfyt op julle plaas?
Life isn't measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oopie PLAAS!
See you. We will be 3-5 pilots from Petit. The weather looks good!!!!!. No problem
Cheers
Skin
Cheers
Skin
ZU-FDE Apollo Delta Jet
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oopie PLAAS!
Alles is reg vir julle ouens, sien julle more oggend!
Lekker vlieg en kom honger!
Lekker vlieg en kom honger!
Dawid Bredenkamp
ZU-CKC
083 251 8315
ZU-CKC
083 251 8315
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oopie PLAAS!
Nou dit hoef jy nie vir die Springs manne te sê nie! Ons is altyd honger!!!dawid wrote:Alles is reg vir julle ouens, sien julle more oggend!
Lekker vlieg en kom honger!


Kan nie wag nie
ZU-RED
Lower, Lower ...........
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
Baie lekker gewees. Dankie julle. Ons waardeer jul gasvryheid
Groete
Skin
Groete
Skin
ZU-FDE Apollo Delta Jet
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
- JCH
- Going for flight test
- Posts: 180
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
- Location: Randburg - Microland
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
Baie dankie. Julle kan maar weer so 'n ontbyt reel.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
Dankie ouens!!
Dit was 'n groot verrassing om so baie van julle daar te sien.
Julle het my wildste verwagtings (en my Ma s'n) oortref.
Stuur asb. AL julle foto's na
dawid@dawid.co.za
Dit was 'n groot verrassing om so baie van julle daar te sien.
Julle het my wildste verwagtings (en my Ma s'n) oortref.
Stuur asb. AL julle foto's na
dawid@dawid.co.za
Dawid Bredenkamp
ZU-CKC
083 251 8315
ZU-CKC
083 251 8315
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
Hi,
JCH ek sien jy is nou aan die vlieg met jou aerie..!! maak n team op en kom kuier op die plaas..


JCH ek sien jy is nou aan die vlieg met jou aerie..!! maak n team op en kom kuier op die plaas..
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Re: Saterdag 13 Maart, Ontbeit oppie PLAAS!
kyk nog foto's op http://www.microflyers.co.za/Ontbeitoppieplaas.htm
Dawid Bredenkamp
ZU-CKC
083 251 8315
ZU-CKC
083 251 8315
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests