Lyk my nie dit is waar die probleem is nie. Twee garages by ons het gisteraand reeds nie meer 95 gehad nie.lambada wrote:Vir beter weer kan jy nie vra alles lyk perfek vir Vrydag Saterdag en Sondag........

Hoe laat gaan jy Nylstroom toe vlieg?Blue Max wrote:Hi Nylstromers,
Ek wil ook kom.....![]()
![]()
![]()
Maar ek vra mooi,....
Los asb vir my baie spasie langs die runway want ek het nog net 5 ure met my Thunderbird vandat ek n lisensie gekry het.!!!![]()
![]()
Wonder how long Christo ??christo-b wrote:Fuel would not be a problem there is still plenty 95 unleaded in Nylstroom
Groetnis.
Dis reg Pieta ek sien jou daarPietb wrote:Lekke Francois !!
Sal jou dalk daar sien. Weet nog nie of ek met die bike ry of sommer invlieg met die Bantam nie ??
Eerder dalk met die bike want dan kan ons mooier "Hallo Sê"![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests