BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Talk with weather buro. Doesn't look like flying weather this week-end. Low clouds and thunderstorm from early Saturday. Will follow up tomorrow.
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
@ Ingwe/Laser
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Het met die weerburo in bloemfontein gepraat, hulle se ons gaan `n lekker dag he met dalk `n bietjie reen in die namiddag. Sien julle daar. 

- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Ons sit in Aliwal en kyk hoe dit reen ,hier is nie n manier wat ons hier gaan uit flieg vandag nie so ons sal maar kyk hoe die weer more oggend lyk. 

Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Hallo Boatch
Ons styg vanaf 7 op by Tempe. Weer lyk regtig mooi en ons sal wag vir julle. Waarmee vlieg jy?
Hoop ons sien julle.
Ons het hanger spasie vir more middag as julle vasbrand op pad terug
Groete
Brian
Ons styg vanaf 7 op by Tempe. Weer lyk regtig mooi en ons sal wag vir julle. Waarmee vlieg jy?
Hoop ons sien julle.
Ons het hanger spasie vir more middag as julle vasbrand op pad terug
Groete
Brian

- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Hallo Brain ja dankie vir die aanbod ek sal dit wardeer ek wil more oggend so 5.30 in die lug wees maar julle moet nie vir my wag nie want ek gaan julle dalk net ophou. Ek vlieg met n skyranger en behoort so teen 7.30 da te wees. Groete Johan 0832596821
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Bultfontein Wings & Wheels wil graag almal bedank wat die naweek `n groot sukses gemaak het.(+/- 90b vliegtuie het geregistreer)
Dank aan ons Vader dat alles veilig afgeloop het.
As dit nie vir die weer was nie glo ek daar sou meer mircos gewees het. Dankie vir die manne van Bloem +/- 20 vliegtuie(Dawie), boatch van allawal , Danie van Jan Kemp(brawwe man die)
, die Theunissen manne
,Vuka gang van viljoenskroon, ens . Julle maak alle vir ons die moeite werd. Enige kritiek of voorstelle waarop ons kan verbeter sal waardeur word
. Sien julle op 13 maart 2010. 







Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
wat is n fly -inn sonder fotos , stuur julle fotos . dan se ons dankie aan die span wat alles moontlik gemaak het vir ons en die publiek. dit is nou regtig soos ou wyn , raak net beter en lekkerder




- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Ek wil vir almal wat die Bultfontein wings en wheels gereel het se dankie vir n lekker dag. Die weer het die manne vroeg laat terug keer huis toe maar was lekker.Ek het oorgebly en vroeg sondag teruggekom en wat n lekker dag vir flieg .Baie dankie aan die eienaar van TOYOTA handelaar( het naam vergeet)
vir die leen van sy voertuig en die terugbesorg na die lughawe en vir die hanger .

Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Any pics plz



Flying tha beast named "Wollie"
ZS-WGT
Springs 122.40
ZS-WGT
Springs 122.40
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
bultfontein 2009
- Attachments
-
- bultfontein 103.jpg (53.44 KiB) Viewed 4508 times
-
- bultfontein 104.jpg (69.74 KiB) Viewed 4506 times
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
FOLEYS VAN HOOPSTAD DIE MANNE IS TOPS 

- Attachments
-
- bultfontein 127.jpg (69.69 KiB) Viewed 4446 times
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Ek stem saamdanie wrote:FOLEYS VAN HOOPSTAD DIE MANNE IS TOPS


V
Graham F


Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
kyk hier
- Attachments
-
- bultfontein 056.jpg (86.94 KiB) Viewed 4406 times
-
- bultfontein 085.jpg (73.82 KiB) Viewed 4411 times
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
hiers nog
- Attachments
-
- bultfontein 081.jpg (21.85 KiB) Viewed 4403 times
-
- bultfontein 090.jpg (55.01 KiB) Viewed 4407 times
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
wies die ?
- Attachments
-
- bultfontein 086.jpg (49.89 KiB) Viewed 4400 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests