
He gave the fly-in his blessing



All that's left now is to see if SA Weather can do something about the crosswind and the high temps.

Nee jong, dink die Microlighters het nie petrol geld na die feestyd nieGoose wrote:Dit is goeie nuus Thys, Dankie
Nou moet ons net nog n paar manne bymekaar kry. Lyk nie daar is honger microlighter's nie![]()
![]()
Goose
Ek ook, en ek wonder waar is Goose, hy het nog nie vannaand ingelog nie.Rotorsrule wrote:Ek is baie lus vir die ekskursie!!!
Air Hog is reg. Die prosedure is mos nou in plek en is getoets.Air Hog wrote: Ons moet hierdie ook gereelde instelling maak.
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests