Hi Manneold no 7 wrote:Low Level wrote:Getting some okes together to jump the Magaliesberg from this side.Air Hog wrote:Are we going to see some Gyro's at the Kroon Airfield Fly in for a Brekkie on the 28th?
One "little" cross country to Gariep and Low Level is applying for a supersized passport.![]()
Leon, die een ding wat jy moet onthou is dat daai Trike ouens al beginne huistoe vlieg voordat jy al eers uit die bed is
Laat weet hoe laat julle inkom en ons sorg dat die brekkie reg is. Dis nie 'n probleem nie. Kittyhawk na ons... die Gyro is nog nie eers warm nie dan moet julle land

