JFK..

Skakel my wanneer julle opstyg ou jaar middag en ek doen dieselfde en ontmoet julle oor die damwal..Dit sal so biekie off route wees maar tuffies..
Die Alt. by my is 2900. Ons vlieg overhead so 3700, Die windsock is op die hanger en gewoonlik land ek op 04. Join die sircut op left of right op so 3200.. op 04 is daar twee bome clear dit want daar is genoeg spasie agter.. Ek vee weer die runway more of oormore..Dit lyk of die weer gaan saamwerk..