Geniet dit!!Willie wrote:Dankie... Herman het familie op Ventersdorp wat ons gaan help.Tumbleweed wrote:Willie there's 95 unleaded at Eagle Flying Academy, just 5 miles NE of Hartswater. Very helpful.Klaar gepak. Kanie meer wag nie. Sommer lus en vlieg in die Volmaan

