Wie Vlieg Saam.??

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Wie Vlieg Saam.??

Postby Blue Max » Tue Apr 03, 2012 6:16 pm

vhpy
Who is Fly-ing along???
I notice that the very challenging fly-out by Airhog has been called off.. Sorry about that, but here is something also very challenging that might just replace that. Microlighters may and should join in.!! (trikes ect)
Plse do youselves a favour and go to www.eagleflight.co.za and read about their fly-inn on 11 to 13 May..
I have already enterred and will go there even if I fly all by myselves.!!
If you want to join me, go and read about this and prepare yourself.!!
Ek wil graag noem dat hierdie is hartlike boeremense, die sout van die aarde, en jy sal alles geniet want dit is van hoe kwaliteit.
Laat ons hoor van die wie wil saam vlieg.
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Bugwar » Tue Apr 03, 2012 11:23 pm

Vlieg die keer om Almar lodge anders mis jy weer die party!

Sou baie graag wou saamgaan, maar my vrou is in die ander tyd en dan naby D-day.
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Blue Max » Thu Apr 05, 2012 7:58 pm

vhpy
Om van die Oos Rand af na Hartswater toe te vlieg met n trike is meer as net die gewone breakfast run.
Bugwar wrote:Vlieg die keer om Almar lodge anders mis jy weer die party!
Die vorige keer wat ons ( Vulture Squad) daar was het die weer ons vir twee nagte op n plaas vasgedruk terwyl ons slegs 25 NM van ons bestemming was.!!
Ons was toe biekie laat vir die groot party maar was nog steed betyds vir al die biltiong wat op die tafels was.!!
Ek verstaan nie dat daar so baie trike pilots is en 121 ouens het al hierdie thread gelees en sover was daar geen aanduiding van iemand wie wil saamvlieg nie..
Manne, wie reel julle lerwens???? jul vrouens??, jul finansie,??? of jul vrees?? of jou werk??? whats coocken ??? gaan ek alleen vlieg.??? ##
Waar is al die ou ballies wie tyd het en wie geld het wie pas hulle lisensies gekry het??? ## ##
Laat ons hoor..
Asterix wat se jy,??
Alpha waar is jy,?? dit is mos by die Kalaharie wat jy goed ken.!!!
(!!)
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Asterix » Thu Apr 19, 2012 8:15 pm

Jissie Oom Polla dit sal lekker wees.. maar daar is baie dinge aan die gang by my soos jy weet. En ook - as ek saamgaan gaan ek vir jou WEGVLIEG in die Cobra - (hopelik... :roll: )

Miskien gaan ek saam - maar dis te vroeg om te se... Hang van baie dinge af.. Tentatief -miskien.. :) :)

http://www.youtube.com/watch?v=x_-ElRPAZmM
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Asterix » Thu Apr 19, 2012 8:55 pm

I think my mind is made up after a little conversation with Blue Max. He might leave a day or so earlier and do it leisurely with a stop over or two.

If the weather agrees - I think I am gonna take the Cobra and stretch her wings for her first real x country. One day, if I don't have to dodge and dive weather and do all sorts of outlandings on my way there, like the Vulture Squadron had to do last year. (**) (**)

Perfect opportunity to learn the characteristics of ZU-DLP in midday turbulence! :twisted: :twisted: (!!) (^^)

I think I'm in.. Any Joiners? :roll: :roll:
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Asterix » Thu Apr 19, 2012 9:19 pm

ohhh BUGGER IT! :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: I am single, I have a licence, I have TWO trikes - BUGGER the rest! (^^) (^^) (^^)

BOOKED! See confirmation below!

(Dis soos Blue Max vra: "Wie reel jou lewe?") Sien jou daar OomPolla!
Attachments
untitled.jpg
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Bugwar » Fri Apr 20, 2012 11:22 am

Daar is `n paar woorde waaraan ek kan dink om my mede Vultures mee toe te snou as hulle op `n jolly gaan en my los om my swanger vrou op te pas s019 s019
ZU-EHG - Raptor

Vulture Squadron videos
http://www.youtube.com/user/VultureSquadronZA
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Asterix » Fri Apr 20, 2012 1:13 pm

Mmm. Wat sal ek nou se? :roll: :roll:
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: Wie Vlieg Saam.??

Postby Blue Max » Fri Apr 20, 2012 7:15 pm

vhpy vhpy
Dis nou bakgat..
Ek het ook al bespreek en klaar betaal.
Hoop daar is nog ouens wie lus raak.
Daardie link wat jy op gesit het kan ek nie open nie want my signal is te swak en die laptop te stadig.
Ek sukkel soms om GOOGLE oop te maak.!! :cry:
Alhoewel ons slegs 2 KM van die groorste lughawe in Afrika bly word ons landlyn kabels in hiedie piesang land van ons sonder ophou gesteel.
Die polisie is self so besig om te steel, moor, kaap, verkrag en mense onregmatig te arresteer dat daar f0kk0l aan die saak gedoen word.
So totdat jy my help om n beter signal te kry kan ek na geen link kyk nie.!!! :cry: :cry:
Ons praat weer, ek het n roete uitgewerk en sal jou die verwysing op VFR webwerf gee. :)
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests