Die x % komisie wat aan die vliegklub gaan wil ons gebruik as deel om ons klubhuis op te rig. Daar sal van vroeg oggend lekker eet & drinkgoed te koop wees. Kom ondersteun asb die Alldays Vliegklub, maak Saterdag 12 November jou klub se X-country Alldays toe al kom koop jul net n Hot-dog en coke!
PS!!! Ons vliegfees vir 2012 is 15-17 Junie !!!
