Hi Hes, julle jeuk seker om die Beaver te vlieg. As Groblersdal nie gebeur nie, onthou Witbank Vliegklub hou hul maandelikse ontbyt die eerste Saterdag van elke maand. Hulle begin wel n bietjie later as waaraan die trike ouens gewoond is, maar dit behoort julle nie te erg te pla nie. Vlieg oor en kom kuier gerus! Jana