I will give you a prize if you go there WillieWillie wrote:My geboortedorp..............Sal 'n KR2 daar kan land? Avgas beskikbaar? Wat vewag julle die meeste, Microlights, Sports of blik aeries? Is daar 'n prys vir die ou wat die versrte vlieg?

V
I will give you a prize if you go there WillieWillie wrote:My geboortedorp..............Sal 'n KR2 daar kan land? Avgas beskikbaar? Wat vewag julle die meeste, Microlights, Sports of blik aeries? Is daar 'n prys vir die ou wat die versrte vlieg?
GR8 who is the skydrivervelocity wrote:I will give you a prize if you go there WillieWillie wrote:My geboortedorp..............Sal 'n KR2 daar kan land? Avgas beskikbaar? Wat vewag julle die meeste, Microlights, Sports of blik aeries? Is daar 'n prys vir die ou wat die versrte vlieg?
We are doing a couple of jumps on the day
V
Ek sal maar Saterdag met die Cessna 182 kom want will eers Vrydag Krugersdorp toe vir 'n 21ste verjaarsdag. Dalk gooi ek dan sommer die valskermsdjjk wrote:Hallo willie, V
Hey ou willie, as jy hier opdaag maak ek `n plan. Daar is AVGAS beskikbaar ongelukkig net kontant betaalbaar. Ja jou KR2 kan daar land.Hoof baan is 1400m lang gras 20m breed.Ons het al die ouens genooi, dink daar sal iets van alles wees. V bly julle sal ons kom uithelp. Sien julle daar
Howzit WillieWillie wrote:GR8 who is the skydriverNice picture you posted of your Maroelafees jumps
Nou weet ek nie of ek moet bang wees of opgewonde niedjjk wrote:................ek vir jou bad deur een van die bultie susters![]()
Antwoord asb.Rudolph wrote:Koordinate? Hoop die weer hou!!!
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests