JvTonder wrote:
Hans dit is onaanvaarbaar!
Nou maar ja aangesien jy nie jou eie handewerk waardeer nie sal ek dit met die grootste liefde daai RV8 en jou handewerk waardeer!![]()
![]()
More vTonder
Ek is heel trots op my hande werk en airies, dis die ander vir wie ek hulle airies so mooi maak wat ek van praat.
Hoe ver trek jou Jodel gaan hy reg wees vir Nylstroom DIE jaar

Groete