Page 1 of 1

Opsoek na gyro

Posted: Thu Aug 14, 2014 9:39 pm
by Bedale
Hi al die gyro "manne " ek is een van daai newbies waarvan julle praat en opsoek na 'n ela of magni wat te koop is, maar na aanleiding van wat ek in die forum lees en wat ek tot dusver kon uitvind is dit geen grap nie, klink my ek moet ligloop vir agente bedoelende middelmanne! As iemand dalk weet van 'n eienaar wat een wil verkoop, kan jul my kontak? Sal waardeer en wie weet dalk raak ek ook as ek gelukkig is 'n gyronaut!

Re: Opsoek na gyro

Posted: Fri Aug 15, 2014 10:33 am
by mak
Bedale
Baie welkom op die forum en in die gyro gemeenskap.
Indien jy 'n Ela of Magni kry, bespreek hulle geskiedenis met die Ela en Magni agente, hulle ken meeste van hul gyros se geskiedenis. Anders stel ek voor dat jy 'n AP saam neem om die gyro vir jou te inspekteer en die gyro se logbook na te gaan.
Geniet dit, ons hoop om jou gou in die lug te sien.

Re: Opsoek na gyro

Posted: Wed Aug 20, 2014 4:47 pm
by STETSON
MY ELA 08 WILL BE IN THE MARKET SOON,YOU CAN CONTACT ME.0824457170