Page 1 of 1
Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Mon Feb 18, 2013 4:01 pm
by Pieter Smith
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Tue Feb 26, 2013 9:10 am
by ben
Pieter, mag ek jou sel nommer kry. Ek wil graag navrae doen ivm die fees
Ben
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Tue Feb 26, 2013 1:34 pm
by Pieter Smith
ben wrote:Pieter, mag ek jou sel nommer kry. Ek wil graag navrae doen ivm die fees
Ben
08278ses7ses1ses
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Tue Mar 12, 2013 3:14 pm
by Pieter Smith
Ons website is live vir die 2013 event. Gaan loer gerus daar vir meer inligting!
www.alldaysfestival.co.za
Groete en veilig vlieg!
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Mon Mar 18, 2013 5:09 pm
by Pieter Smith
Stuur my asb jul pos adrese as jul so gaaf sal wees om n poster in jou klubhuis op te sit. Baie dankie, waardeer.
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Thu Apr 11, 2013 8:01 am
by Pieter Smith
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Mon Apr 22, 2013 12:04 pm
by Pieter Smith
Makoppast Nest, buite Alldays op die swartwater pad het nog verblyf beskikbaar vir die naweek van die Fly-in. Skakel Johan 082 494 9076
en ook Matophi Safaris. Skakel Willem 0832523842.
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Tue Apr 23, 2013 1:31 pm
by Pieter Smith
Ons beplan "Tandem Skydiving jumps" by die Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 Junie 2013. Kan jul my asb n idee gee wie almal in so iets sal belangstel
Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Sun May 12, 2013 12:59 pm
by Pieter Smith
Alldays Fly-in & Bosveldfees Naweek toegangskaartjie nou beskikbaar by Delicious Alldays, Bosveld Garage Alldays, At se Gat Alldays en jul kan ook n inbetaling maak dan pos ons jou kaartjie vir jou.( Inbox my) Naweek Toeganskaartjies is slegs beskikbaar tot 13 Junie en sleg 1000 beskikbaar.Koop joune nou ! R180 pp vir 3dae van GROOT PARTY saam Theuns Jordaan, Snotkop, Md Greyling, Ricus Nel & Thys die Bosveldklong, 100+ Uitstallings & 200+ Vliegtuie. Moet nie die naweek misloop nie!!!
14-16 Junie 2013 @ Alldays Airfield!
Pilots & Pax enter FREE. Yes ..........-Arrive in a plane,....... enter and camp for free!!!

Re: Alldays Bosveldfees & Fly-in 14-16 June 2013
Posted: Thu May 16, 2013 11:23 am
by Pieter Smith
Vir die wat n voertuig benodig daai naweek van 14-16 Junie. Avis Musina is bereid om voertuie op Alldays af te lewer en weer te kom haal. Skakel asb vir Kathie vir n kwotasie.
Kathie O'Callaghan
Agency Principal - Musina
AVIS Rent A Car, South Africa
Registered Financial Services Provider
Tel : +27 15 534 2220
Cell : +27 71 332 4418
Fax : +27 86 675 7370
E-mail : avismusina.co.za
At AVIS People will always be More Important than Cars