Page 1 of 1
RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Mon Feb 04, 2013 10:49 am
by GOATMAN
I bought a kid and build it myself in the RAF factory.
It only need to do the proving flying hours for ATF .
Hangered in Upington.R530 000 VAT INCL.
Contact Pieter van Niekerk 0824457170
Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Mon Feb 04, 2013 8:16 pm
by Pieter Smith
Hoe dan nou Mnr?

Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Mon Feb 04, 2013 9:59 pm
by Steve_SP
Hi Pieter - nice looking machine - Can you tell us the "ZU-..." registration please and or "Construction number" - thank you
Steve
Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Tue Feb 05, 2013 7:57 am
by GOATMAN
Ja baie spyt ek kon haar nooit vlieg nie,laaaaang storie.
Die registrasie is ZU-RHZ EN SERIAL NR:M2-01-07-11-037

Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Tue Feb 05, 2013 6:50 pm
by Pieter Smith
Ai man, jammer om te hoor van jou storie! ( wat dit ook al is) Kan dink dit is baie erg om jou eie airie te bou en haar nooit te kon vlieg nie. Dis baie sad!
Sterkte, hoop jy kry haar sommer gou verkoop en hoop die nuwe eienaar vat jou vir n flip.
As ek na jou Profile foto kyk lyk jy vir my na n Bokboer???? Jy gaan nog baie spyt wees, die RAF is die beste plaas bakkie jy ooit kan koop. Werk soos n bom en breek nooit nie. Loop soos n hoorlosie elke keer jy hom nodig kry. Jakkals se baas!!!!
Na 3jaar geniet ek myne nog elke dag en was nog nooit spyt nie!!
Groete uit n groen en nat Bosveld!
Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Wed Feb 06, 2013 4:25 pm
by GOATMAN
Bokboer inderdaad,kyk nou maar na ander gyro maar gyro sal dit wees,bly om te hoor julle wereld nou mooi ons kyk nou
uit vir reen maar Maart mos ons reen maand , 20 mil sal nou baie help,groete
Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Wed Feb 06, 2013 9:06 pm
by Pieter Smith
Re: RAF 2000 FOR SALE(NEW)
Posted: Thu Feb 07, 2013 3:28 pm
by GOATMAN
Spiekeries, maar ons drink maar twee biere elkeen,okay!!!!
