Page 1 of 1

FINALLY!!!

Posted: Sat Oct 13, 2012 8:36 am
by THI
I finally got around to delivery my gyro to Glen to refit my rotor!!

Can't wait to go pickup her up!!

:-) :-) :-)

Re: FINALLY!!!

Posted: Sun Oct 14, 2012 9:40 am
by BONZAI BELL
Thinus
kan nie glo jul Kapenaars het soveel geduld nie. Maar nou ja , ek is bly vir jou part dat jy binnekort in die lug sal wees . By Glen is jy in goeie hande. Laat weet as jy reg is , ons vlieg gereeld. Groete Swannie

Re: FINALLY!!!

Posted: Sun Oct 14, 2012 6:30 pm
by mak
Thinus

Ek hoop nie dit beteken dat die Potch brekkie nou af is nie.
Ek is môre by Glen, sal graag jou "beatymore" wil sien.

Re: FINALLY!!!

Posted: Sun Oct 14, 2012 9:12 pm
by THI
Die breakfast sal gebeur! Daar is 'n paar manne wat belangstel om meer te weet oor gyros. Sal iets bietjie reel!

Dankie Swannie, sal beslis laat weet.