Page 1 of 1
Bobbejaan Resies
Posted: Mon Oct 08, 2012 8:12 am
by M I Claase
So hardloop n bobbejaan as jy hom jaag met n Gyro!!!
Re: Bobbejaan Resies
Posted: Mon Oct 08, 2012 8:28 am
by nicow
Ek laaik dit ook-selfs vlakvarke kan lekker hol as jy hul jaag...
Re: Bobbejaan Resies
Posted: Mon Oct 08, 2012 11:28 am
by Low Level
Ek kan nou al sien hoe sit jy jou gat en afgiggel agter daai stokke toe die stof so staan.
Lekker groot area vir hulle om bietjie oefening te kry daai.

Re: Bobbejaan Resies
Posted: Mon Oct 08, 2012 11:41 am
by falconp1
I know a farmer in Musina that would love this idea. He is having a hard time keeping the baboons out of his patypan plantations.

Re: Bobbejaan Resies
Posted: Tue Oct 09, 2012 8:30 am
by Big Man
>Dis nou lekker sports. Watch my..........
Re: Bobbejaan Resies
Posted: Tue Oct 09, 2012 9:24 am
by M I Claase
Die plaasboer het my laat weet daar is nog n paar wat hol maar die meeste het darem al gaan staan met uitgebrande turbo s!!
Re: Bobbejaan Resies
Posted: Wed Oct 10, 2012 12:38 pm
by Low Level
Big Man wrote:Dis nou lekker sports. Watch my..........
Julius, jy mag nie daai bobbejane jaag nie.

Re: Bobbejaan Resies
Posted: Fri Oct 12, 2012 2:36 pm
by micromed
Malcolm, ek dink die bobjaans het vir jou geskrik. 'n RAF maak hulle nie bang nie

Re: Bobbejaan Resies
Posted: Mon Oct 15, 2012 7:33 pm
by Gyronaut
'n Bobbejaan gooi sommer gewig af ook as jy hom goed jaag! Jy het eers gewen as hy skyt.
Dis jammer jy het nie 'n .357 om hulle goed te roer nie.
As daar nou een ding is wat ek meer haat as 'n #@$$#r is dit 'n bobbejaan! Roer hulle! Die wetters.

Re: Bobbejaan Resies
Posted: Tue Oct 16, 2012 6:38 pm
by BONZAI BELL
As daar nou een ding is wat ek meer haat as n Bobbejaan , is dit n #@$$#r
Re: Bobbejaan Resies
Posted: Tue Oct 16, 2012 7:11 pm
by Gyronaut
Ok Ok Swannie, jy wen met 'n kort-kop. Ek dink ek laaik 'n Bobbejaan tog dalk 'n
klein bietjie meer!
Omdat hulle slimmer is!

Re: Bobbejaan Resies
Posted: Sun Oct 28, 2012 11:57 am
by ben
Manne, ek het al gesien dat hierdie twee spanne in dieselfde kamp wei. Daar was geen vrese vir mekaar nie. Wie moet jy nou haat. Ek dink altwee
Ben