dankie nic
Posted: Sat May 05, 2012 6:15 pm
man ek wil net dankie se vir nic (eagle aviation) met die hulp van die koop op my heel eerste gyro
ek het tans n jabbi en nou ook n gyro.
dankie nic dat jy die deal gou en pynloos laat gebeur het. dit is sommer lekker om met so n ou
besigheid te doen.
maar nou ja,nou moet ek training doen.....
nogmaals thanx ou maat