Page 1 of 1

RAF SOLO

Posted: Tue May 11, 2010 8:53 am
by saraf
Geluk aan Dawid met jy solo in sy nuwe RAF 2000.

Re: RAF SOLO

Posted: Tue May 11, 2010 9:31 am
by Jabbanaught
Geluk Eben en Dawid vhpy (^^)

Re: RAF SOLO

Posted: Tue May 11, 2010 3:29 pm
by THI
Dis duidelik nie net 'n gyro fabriek nie, maar ook 'n gyro pilot fabriek!

Geluk en veilig vlieg!

(^^)

Re: RAF SOLO

Posted: Tue May 11, 2010 3:59 pm
by Gerber
Ek kannie wag om te begin nie........ vhpy

Re: RAF SOLO

Posted: Wed May 12, 2010 1:32 pm
by mikemat
Congratulations Dawid and the Ebens. (^^) (Looks like you guys are pushing them out like a sausage masjien! vhpy )

Re: RAF SOLO

Posted: Wed May 12, 2010 2:08 pm
by Pieter Smith
Baie geluk David, Eben en Oom Eben.
Geniet hom ou maat, een van die dae is die land net RAF waar jy kyk.
Is bly daar het n paar manne ge-solo, nou kan ek weer beurt kry vir so bietjie opleiding!!!
Die wors fabriek gaan nie nou en ook nie gou stop ni!!!!!!!!
Dit voel so lekker om deel te wees van so n gesonde span!!