Page 1 of 1

Some Gyro Photos

Posted: Thu May 06, 2010 4:20 pm
by saraf
Enjoy, have't seen some gyro photos on the forum lately so I though i would post some.

Enjoy

SARAF

Re: Some Gyro Photos

Posted: Thu May 06, 2010 4:22 pm
by saraf
Enjoy

Re: Some Gyro Photos

Posted: Thu May 06, 2010 4:23 pm
by saraf
enjoy

Re: Some Gyro Photos

Posted: Thu May 06, 2010 4:24 pm
by saraf
This Gyro is looking for a owner, so anybody interested in her is more than welcome

She is Brand spanking New

Re: Some Gyro Photos

Posted: Fri May 07, 2010 4:46 pm
by Pieter Smith
Wow !! Leather Seats the works!!
Geluk, sy het baie mooi gekom.
Amper so mooi soos myne (Ha-Ha ek grap net)
Groete daar.

Re: Some Gyro Photos

Posted: Fri May 07, 2010 5:14 pm
by saraf
HI pieter

Ja nee amper so mooi soos joune

Re: Some Gyro Photos

Posted: Mon May 10, 2010 7:28 pm
by NickL
n RAF bly maar mooi! Laaik die leather seats - wou nog altyd n kar of n aerie met leer sitplekke gehad het - nou wag ek net vir die eksuus dat ek my ou oortreksel kan uitgooi.

Sien ons jully by Carnavron? My tenks is vol maar die weer lyk sleg. Wou Vrydag vlieg maar nou lyk dit eers so Saterdag. Ai, die Kaap...

Re: Some Gyro Photos

Posted: Tue May 11, 2010 11:29 am
by saraf
Hi Nick

Ongelukkig nie , ek en my pa het dit oorweeg om te vlieg maar ons gaan nampo toe sondag , so dit sal net te veel wees vir een naweek. Ek skou op nampo en vlieg n gyro of 2 van hier vir die skou.

Ek hoop julle kan wegkom , veilig vlieg en hou RAF se naam hoog daar soos julle altyd doen.

Eben Jnr

Re: Some Gyro Photos

Posted: Tue May 11, 2010 1:30 pm
by saraf
Enjoy

Re: Some Gyro Photos

Posted: Tue May 11, 2010 4:02 pm
by Gerber
Stunning. Dis erg as jy verlang na iets wat jy nie eers ken nie.... :lol:

Re: Some Gyro Photos

Posted: Wed May 12, 2010 2:19 pm
by Pieter Smith
Gerber wrote:Stunning. Dis erg as jy verlang na iets wat jy nie eers ken nie.... :lol:
Koop hom Gerber!! Jy sal nie n fout maak nie. Ek moet nog my opleiding in die RAF voltooi, maar is nog nie eendag spyt ek het die RAF gekoop nie. Dis waar wat die logo se: Miles above the Rest!!