Page 1 of 1

Honda Varadero Wanted

Posted: Tue Dec 30, 2014 3:25 pm
by JvTonder
Hi All,

Looking for n late model 2007 and up Honda Varadero, preferably with less than 30 000km on the clock. Please if you know of anything, even if older or more km's let me know, if in good nic will have a look at it.

Thanks and all the best for 2015.

Cheers
Jaco

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Thu Jan 08, 2015 10:54 pm
by John Boucher
Jaco, there's two for sale on bikefind.co.za .... also hope to buy one sometime but Truimph Explorer 1200 would be first prize...

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Fri Jan 09, 2015 10:32 am
by JvTonder
John Boucher wrote:Jaco, there's two for sale on bikefind.co.za .... also hope to buy one sometime but Truimph Explorer 1200 would be first prize...
Hi John,

Een is n Transalp, het klaar een (my 3de een!) en gaan na my vrou toe, ander een is n Varadero maar te oud en km's is te hoog. Soek 2007 en op met lae km's, dis toe die "facelift" uit gekom het met een of twee veranderings soos uprated shock, lock boks voor ens.

Het baie fietse gehad veral Honda's, laaste een was n Blackbird (ook 3de een) en die ST1300 PanEuropean en die Varadero is die beste "compromise" tussen almal. Fantastiese fiets om te ry, en ek wil Suidwes toe gaan en weskus toer. So the Varadero is my first prize ells i will just buy another Transalp.

Thanks/Dankie

Groete

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Fri Jan 09, 2015 10:39 am
by JvTonder
John Boucher wrote:Jaco, there's two for sale on bikefind.co.za .... also hope to buy one sometime but Truimph Explorer 1200 would be first prize...
Had a look at the Truimph Explorer 1200, nice bike!

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Sat Jan 10, 2015 7:50 am
by Pietb
Kyk op Facebook "Motorfietse te Koop" is daar gister 'n 2007 met panniers op en 47k op die klok vir 40k
Lyk goed !

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Sat Jan 10, 2015 8:27 am
by JvTonder
Pietb wrote:Kyk op Facebook "Motorfietse te Koop" is daar gister 'n 2007 met panniers op en 47k op die klok vir 40k
Lyk goed !
Dankie Piet weet van hom en het lank met die ou gepraat, nader aan 48000km, en motorfiets is in Ladybrand. Te ver vir my om gou te ry en gaan kyk en moet deur bank koop en moerse schlep so dink ek gaan hom nie vat nie, het my oog op n ander een.

Moet wel sĂȘ die fotos wat hy gestuur het lyk baie mooi, lyk of fiets goed op gepas is en sy huidige inruil waarde is R41800 en herverkoop is R46700 en met al die ekstras is hy meer werd, so ja regtig n goeie koop.

Jy toe jou BMW verkoop gekry, wat ry jy nou?

Groete

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Sat Jan 10, 2015 10:13 am
by Pietb
100% Sal aanhou uitkyk vir jou.
Ja die BMW is weg !
Ry nou 'n Triumph Tiger 1050. Meer 'n pad fiets maar sover baie gelukkig met hom.
Tot later.

Re: Honda Varadero Wanted

Posted: Tue Jan 20, 2015 7:19 pm
by JvTonder
Still looking guys, please no one?