Page 1 of 1
Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Wed Jul 16, 2014 3:02 pm
by Folla
Massey ferguson ride on lawnmower.
19.5 hp engin. 2013 model. Omtrent 10 ure gewerk.
Nuwe prys R 28500.00
My Prys R 20 000.00 Ona.
Folla
0825016435
Re: Massey Ferguson ride on.
Posted: Mon Aug 11, 2014 7:30 pm
by Vagabond
Is die grassnyer nog beskikbaar?
PM my asb
Groete Johann
Re: Massey Ferguson ride on.
Posted: Tue Aug 12, 2014 7:19 am
by Air Hog
Vagabond wrote:Is die grassnyer nog beskikbaar?
PM my asb
Groete Johann
Hi Johann, onthou net, alhoewel dit 'n Massey Ferguson is, dis 'n Grassnyer, jy kan nie ploeg met hom op die plaas nie.

Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Mon Sep 15, 2014 6:58 pm
by Folla
Koper kon nie die finasies reg kry nie, hy is weer beskikbaar. Sy offer was R 18000.00
Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Tue Sep 16, 2014 7:13 am
by nicow
Folla wrote:Koper kon nie die finasies reg kry nie, hy is weer beskikbaar. Sy offer was R 18000.00
Ek het R15000...
Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Tue Sep 16, 2014 2:21 pm
by Folla
Baie dankie Nico, dit help Klaar baie. Kan ek jou more deur die dag skakel met reelings.
Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Tue Sep 16, 2014 3:50 pm
by nicow
Folla wrote:Baie dankie Nico, dit help Klaar baie. Kan ek jou more deur die dag skakel met reelings.
Dis reg

Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Wed Sep 17, 2014 2:51 pm
by Folla
Nico, kan jy asb. jou nr. vir my pm.
Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Wed Sep 17, 2014 4:24 pm
by nicow
Folla wrote:Nico, kan jy asb. jou nr. vir my pm.
Pm gestuur.
Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Posted: Wed Sep 17, 2014 7:22 pm
by KFA
As jy hom nie vat nie Nico sal ek.