Jeep CJ 6 project.(Sold)
Posted: Wed Jul 16, 2014 2:55 pm
Ek verkoop my CJ 6 projek. Het meer as R 70 0000 spandeer op hom. Die geld wat ek vra regverdig nie dat ek hom verkoop nie, maar ek het die laaste 6 Maande 3 kliente wat voel hulle het nie nodig om hulle rek. Te betaal nie. Met die gevolg dat ek sonder n huis gaan sit in die volgende week.
die onderstel is landcruiser HJ 45 met 4 Spoed hand rat en transfercase. Bell housing vir 283 Chevy v8 met 327 cam. Die enjin is kompleet oorgedoen met nuwe water pomp.Die propshaft's is ook Klaar verkort en gebalenseer. Die diff's is oopgemaak en al die bearings en seels vervang. Nuwe shock's en vere laat retention en nuwe bushes en shack's op bladvere. Die bak is Klaar oorgespray. Nuwe radiator. Brand new front lock hub's.
My price R 35000.00 Folla
0825016435

My price R 35000.00 Folla
0825016435