Page 1 of 1

Shelll Aero Oil 100

Posted: Thu Jan 29, 2009 7:00 am
by Chris Liebenberg
Can anybody tell me where I can buy Shell Aero Oil 100 in the Pretoria area?

Re: Shelll Aero Oil 100

Posted: Thu Jan 29, 2009 10:31 am
by Dirk van Dort
Hello Chris,

Die olie wat jy nodig het is die Aeroshell W15W-50. Nelspruit is nou al vir 'n paar weke uit voorraad. Met my laaste diens het ons Castrol Aviator AD100 gebruik. So as jy nie die aeroshell kan kry nie, probeer die castrol.
Groete
ZU-EZI

Re: Shelll Aero Oil 100

Posted: Fri Jan 30, 2009 7:23 am
by Dirk van Dort
Hey Chris,
maybe you should post a photo of the item....... :!:

Re: Shelll Aero Oil 100

Posted: Sun Feb 01, 2009 11:35 pm
by KFA
Hi Chris, ek het twee liter Castrol Aviator op komati

Re: Shelll Aero Oil 100

Posted: Mon Feb 02, 2009 2:40 pm
by Chris Liebenberg
Dankie. Dit sal seker genoeg wees om 'n 85 HP Jabiru se olie te vervang.

Hoe gemaak om dit in Lydenburg te kry?

Groete

Chris