Page 1 of 1
LED Light Interference
Posted: Tue Mar 10, 2015 11:52 am
by Charldup
Middig almal!
Help asb... Ek is nie so baie tegnies aangele nie en sukkel nou met n klein probleem...
Ek het die "gewone bulb" lig op my trike (503 DCDI) afgehaal en vervang met n 18W 6LED spot light...
Nou het ek kwaai interference op my radio wanneer lig aangeskakel is...
Is daar daar iets wat ek daaraan kan doen sonder om te veel aan bedrading te peuter, of moet ek maar ou lig terug sit...
Re: LED Light Interference
Posted: Tue Mar 10, 2015 12:50 pm
by nicow
Kyk of daar nie 'n earthdraad los is nie,en jy kan jou lugdraad so 45 grade voorentoe buig.Jou opvangs sal ook beter wees met die lugdraad na voor gebuig.
Re: LED Light Interference
Posted: Tue Mar 10, 2015 4:10 pm
by mulderpm
Hi Carl. Die electronica wat die krag reguleer vir die LED lig (switch mode regulator) veroorsaak die steuring. Die steuring is in beide die draade en die lug (EMI)teenwoordig. Ek glo hierdie lighte voldoen nie aan die ICASA steurings regulasies nie maar dit gaan jou nie help nie. Ek sou of prober om n' ander ICASA steurings regulasies goedgekeurde LED lig te kry of sit die ou lig terug. As jy n' LED lig kan kry, wat se kassie van eister gemaak is, en jy aard hom goed sal dit ook baia help.
Builders Warehouse LED ligte (down lighters, spot lights ens.) wat van n' spanning van meer as 2.2V werk, genereer gewoonlik EMI.
Re: LED Light Interference
Posted: Wed Mar 11, 2015 11:51 am
by Learjet
I had a similar problem on a previous aircraft after fitting led strobes - interference on radio etc. Replacing the existing wiring to the led units with thicker / higher capacity wiring sorted out the problem.
Re: LED Light Interference
Posted: Mon Mar 16, 2015 1:35 pm
by MAGNIficent
Hi Gents
This problem can be addressed by two windings of the supply to LED through FERRITE CORE.
As the wires comes out of LED housing.
See link:
http://www.mglavionics.co.za/efisacc2.html