Page 1 of 1
Headsets
Posted: Wed Feb 25, 2015 2:33 pm
by sampie
Ek is moeg gesukkel met my headsets en intercom.Watter headsets en intercom beveel julle aan vir n micolight.(Ek oorweeg dit sterk om witwillem se creepycrawly pype te probeer)
Enige raad sal waardeer word.
Dankie
Re: Headsets
Posted: Wed Feb 25, 2015 2:51 pm
by nicow
Wat se radio gebruik jy?Het jy headsets?
Is die heatsets of die interkom jou probleem?
Re: Headsets
Posted: Wed Feb 25, 2015 4:39 pm
by sampie
Ek het n Vertex VXA-220 radio en peltor headsets.Die radio en headset werk mooi,maar hy het n intercom wat ingebou is in die headset en met n telefoon tipe kabel na die passasier se headset gaan,ek en die passasier kan mekaar nie mooi hoor nie.Ek het die kabel al twee keer vervang,maar dit help nie.Ek het die headsets tweedehands saam met die vliegtuig gekoop, dit het aanvanklik baie goed gewerk.Ek het ook al die battery vervang.Ek het die stel al gevat na die ou in BFN wat dit help ontwikkel het,hy kon dit ook nie beter kry nie.Op die grond werk dit goed,maar in die lug is dit net te sag.
Re: Headsets
Posted: Wed Feb 25, 2015 4:49 pm
by nicow
Ek het ook van daai heatsets(Tielman in Bloem het dit gebou).Ek gebruik nou ander wat ek in Pretoria gekoop het,maar ek sal vanaand 'n foto neem-kan nie die naam onthou nie.
Re: Headsets
Posted: Fri Feb 27, 2015 3:03 pm
by sampie
Hi Nicow
Kon jy al vir my uitvind wat se soort headsets jy het ?
Re: Headsets
Posted: Fri Feb 27, 2015 4:00 pm
by Stretch
Sampie
As dit die airmagic is , het jy al die battery in die helmets vervang?
Re: Headsets
Posted: Fri Feb 27, 2015 4:20 pm
by sampie
Nee,dit is nie airmagic nie maar hulle het ook n battery in die headset wat ek vervang het maar dit help nie.
Re: Headsets
Posted: Thu Mar 05, 2015 8:56 am
by lucygp
maar hy het n intercom wat ingebou is in die headset en met n telefoon tipe kabel na die passasier
_______________________________
Fifa coins
Re: Headsets
Posted: Wed May 20, 2015 10:38 pm
by TerenceE
Hi guys
I am on the lookout for a complete new comms setup for a trike: headsets, intercom, radio, the works, for a trike. I have no experience in this. My budget is around R10k - R12k. Will this be sufficient to buy decent equipment? Any advice would be appreciated. I have been scanning the forum and from what I can tell it seems there is a big problem with Air Magic supplies from Ballito, unless that is old news and things have changed?

Re: Headsets
Posted: Thu May 21, 2015 2:33 am
by JohnCWE
HI, I have a set of buzzcom headsets with helmets and a Icom handheld that came from my Trike days, I also still have my 2 flightsuits if you are interested
Pm me at
john@barvallei.co.za or call John 082 457 1171
Re: Headsets
Posted: Thu May 21, 2015 6:31 am
by mulderpm
Hi Sampie, I used Buzzcom and they worked perfectly. Our school at Microland also uses them without problems. I changed to Airmagic purely because they were less bulky and did not use a squelch to mute the wind / engine noise. Airmagics connectors, especially too the Icom radio are not good. I replaced them with Buzzcom type and now all works perfectly.
There is also a company in Cape Town that sells a system. Don't know if they are designed for an open cockpit.