Page 1 of 1
AP on Skyjeep Pretoria
Posted: Mon Nov 24, 2014 11:33 am
by barries
Hi fellow microlighters,
Can anyone please recommend Approved Persons rated on Skyjeeps in the Pretoria area?
Thanks
Barries

Re: AP on Skyjeep Pretoria
Posted: Mon Nov 24, 2014 7:00 pm
by pit bull
barries wrote:Hi fellow microlighters,
Can anyone please recommend Approved Persons rated on Skyjeeps in the Pretoria area?
Thanks
Barries

dag se,
bel vir Jacques hy vlieg nou n jeep. centurion, hy sal jou help- jou in die regte rigting wys ( ek is seker) hy sal nie om gee as ek sy nr hier plaas nie
082 789 5865........... of vir flo.......082 666 2000.
hoop jy word gehelp.
groete
pit bull
Re: AP on Skyjeep Pretoria
Posted: Tue Nov 25, 2014 11:44 am
by barries
Dankie Pit Bull
dat jy bereik was om tyd aan my vraag te spandeer. Ek ontmoet dikwels manne op hierdie forum wat bereid is om die ekstra myl te stap en te help...
Air Hog is ook een van julle.
Sal opvolg.
groete
Barries

Re: AP on Skyjeep Pretoria
Posted: Tue Nov 25, 2014 9:00 pm
by pit bull
barries wrote:Dankie Pit Bull
dat jy bereik was om tyd aan my vraag te spandeer. Ek ontmoet dikwels manne op hierdie forum wat bereid is om die ekstra myl te stap en te help...
Air Hog is ook een van julle.
Sal opvolg.
groete
Barries

barries,
geen probleem, ja hier is ''nice' manne..................... wat sal help as hulle kan.
van my kant -af........ sit in n vreemde land, en in die aande het ek baie tyd.....
hoop jy is ge help.
groete
veilig vlieg
pit bull