Page 1 of 1
Aquilla aircraft
Posted: Tue May 20, 2014 11:59 am
by Andre morne
Hai all my name is morne im 23 and fly a aquilla 582 in hartswater northern cape.umm i was wondering what difrents a nose cone wil do in speed on the aquilla?can somebody please tel me as i am intrested in buying one?
Haha dont know the right word for the nose cone,and please exceuse my poor english as im afrikaans
Re: Aquilla aircraft
Posted: Tue May 20, 2014 3:18 pm
by nicow
Die nose cone is op die vlerk,praat jy nie dalk van 'n nose fairing nie?
Re: Aquilla aircraft
Posted: Tue May 20, 2014 5:57 pm
by mulderpm
n' nose fairing help net om jou warmer te hou. Jou vlerk ontwerp bepaal jou spoed...die res het minimal uitwerking. Jy sal mooontelik minder brandstof gebruik om jou vlieg spoed te handhaaf.

Re: Aquilla aircraft
Posted: Wed May 21, 2014 6:07 pm
by bryan
Wees maar versigtig. My ervaring met n fairing waar die vliegtuig nie ontwerp is met hom nie is dat sy stall verander in iets meer drasties as dit waaraan jy gewoond is. Die ou bietjie spoed wat jy dalk gaan bykry is nie daai moeite werd nie. Koop vir jou n vinnige trike as spoed jou doel is.
Groete Bryan