Heat sensor's
Posted: Sun Jul 28, 2013 10:00 pm
Ek het die naweek my 582 blue top se head afgehaal om hom weer mooi blou te spuit.
Voorheen het my temp. Baie Gewissel tussen 20,45,60 en Dan weer open circuit.
Vervang toe die sensor met n vdo sensor, maar sit hom terug op die head en nie weer op thermostat housing nie.
Die temp. Is nou konstant maar Gaan op tot 100 grade. Daar is nou baie vrae, maar ek dink ek Moët eerste vrae
Of die gx2 gekalibreer Moët word met n sekere sensor,of sal die vdo met hom werk.glo ek het hom reg gebloei.enige rad asb.