Page 1 of 1
Prop beskerimings net
Posted: Wed Dec 09, 2009 9:58 pm
by Gompou
Ek vlieg van 'n grondbaan af met 'n Naked Cobra 582. Die verkoeler op my trike sit skuins aan die onderkant van die enjin. Daar beginne nou aan die voorkant van die verkoeler merke ontstaan wat deur klippies gemaak word wat deur die voorwile opgetel word.Die voorwiel het sy modderskerm aan. My baan is gerol en hard, maar daar sal altyd klein los klippies op wees. Ek sien dat Air Hog adverteer 'n net wat onder die trike in 'n driehoek na agter vaskom om die propeller te beskerm.Sien foto. Dit sal my probleem sekerlik oplos en dit lyk ook redelik eenvoudig om te maak. My vraag is nou as volg.
1.Het iemand plaaslik al met so iets gevlieg.
2. Het dit enige invloed op die hantering van die trike.(is dit veilig)
3. Is dit tekoop in RSA
4. Enige ander oplossings vir die probleem.
Groete
Re: Prop beskerimings net
Posted: Thu Dec 10, 2009 8:41 am
by Big-D
Gompou
The Airborne trikes come out with the protecive net - I have a couple of hours on Airborne, net is very effective
Doubt their standard net will fit to your trike - Probably much easier to make yourself
Contrary to belief it did not cause more drag - Flew with it and without and did not notice difference in performance
Cheers
D
Re: Prop beskerimings net
Posted: Thu Dec 10, 2009 10:16 am
by Biggles
I am thinking of having the VPS 3M treatment done to the prop. That stuff is quite good. I had a stone hit the front of the on the film I had attached and the paint underneath is unharmed.
Re: Prop beskerimings net
Posted: Thu Dec 10, 2009 1:51 pm
by Gompou
D
Dankie voorlopig. Is die net min of meer dieselfde materiaal as die skadunet wat in RSA beskikbaar is.
My probleem is nie soseer die propeller nie, maar die rediator se beskeriming. Ek hoop dat die net beide probleme kan oplos.
Groete
Gompou
Re: Prop beskerimings net
Posted: Thu Dec 10, 2009 2:03 pm
by Big-D
Dankie voorlopig. Is die net min of meer dieselfde materiaal as die skadunet wat in RSA beskikbaar is.
Gompou - Ja, ek sou so se - Airborne trikes het Brolga propellers op - Ek hou niks van die propellor nie maar hulle het nooit klip skade nie a.g.v. die net. Behoort met radiator ook te help
D
Re: Prop beskerimings net
Posted: Fri Dec 11, 2009 8:16 am
by Heever
Hallo Gompou!
Van wa is jy??? Email my
petrus.vandenheever@yahoo.com
Groete
Piet

Re: Prop beskerimings net
Posted: Fri Dec 11, 2009 1:02 pm
by Cloud Warrior
http://www.punkinheadair.com.au/accessories/ also does stoneguards. Give Dianne a shout - I am sure she would be able to make one up for you. She has made covers for an Aquilla trike over here before so is prepared to make up "non-standard" items. $77 for the stoneguard according to her website. So about R600 plus shipping. Just by the way - her covers are really excellent quality - fully lined with buckles to secure the cover on the trike.
Re: Prop beskerimings net
Posted: Fri Dec 11, 2009 1:19 pm
by Gompou
Nie 'n probleem om plaaslik te vervaardig nie, wou net uitklaar oor die veiligheid \ effektiwiteit van die net .
Dink D het my vraag geandwoord. Dankie in elk geval.
Groete
Gompou
Re: Prop beskerimings net
Posted: Mon Dec 21, 2009 1:25 pm
by airborne edge
Gomkou
I have the net on my Airborne, it works like a charm and have had no problems, nicks or scratches on my prop or the underside of the pod
The net defenatly works
Airborne Edge