Page 1 of 1

Wx Site

Posted: Fri Jan 22, 2016 1:35 pm
by Madman
Found this site...only site I came across which allowed me to check months ahead ##

https://weatherspark.com/

(^^)

Re: Wx Site

Posted: Fri Jan 22, 2016 8:01 pm
by Blue Max
vhpy
Madman, my chom, raak rustig.
Jy is bigtime opgecharge vir hierdie Margate trip.
Wil nou al glads die weer uit check vir 22 April. :lol:
Kalmeer en gooi vir jou n dop! (^^)

Re: Wx Site

Posted: Sat Jan 23, 2016 9:46 pm
by Madman
:lol:

Ja Oom,Ek is reg om te gaan..haha en die weer voor spelling so ver lyk goed ##

Gaan lekker wees (!!)

Sal vir Oom voor die tyd kom kuier :)

(^^)