Page 1 of 1
Bloem trike pilots.
Posted: Sat Jan 17, 2015 10:33 pm
by HENNING JOHAN
I need some info.My farm is in the area of Dewetsdorp and Reddersburg.A low level military flying area are over the farm.What will be the correct way be to fly in this area with a trike?Regards Johan.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Sun Jan 18, 2015 7:38 am
by Tumbleweed
Don't know about local protocol but I would contact the military base and make an arrangement like the airstrips under the Lanseria TMA do and just give a call before you take off to give a heads-up and avoid conflict.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Sun Jan 18, 2015 7:18 pm
by HENNING JOHAN
Dankie Leon!Sal bloemspruit kontak of gaan kuier as ek op die plaas is.Sal ook my neef vra wat ook met 'n robbie daar gevlieg het.Of dalk hoor wat die pilots van blomfontein se.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Wed Jan 28, 2015 7:56 pm
by HENNING JOHAN
Is daar geen trike pilots in Bloem?Hoe aktief is julle?Wil runway bou op plaas met 2 lodge.Oorkant my is daar 'n natuur resevaat met baie diere op.Pragtige omgewing om in te vlieg.Kry in die winter so bietjie sneeu as dit koud genoeg is daarvoor.Wil 'n plekkie maak waar jy rustig kan kom vlieg en tog naby aan die stad is.Lekker wegbreek plek.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Thu Jan 29, 2015 5:20 am
by Bundy
Wishing you all the best on your new adventure Johan...Sterkte en voorspoed my vriend!

Re: Bloem trike pilots.
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:04 am
by nicow
Ek sien jy is binne die "Danger zone".Skakel die Bloemfontein ATNS en hoor watter frekwensie jy moet gebruik.Dit is darm nie 'n 'restricted' area nie.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Thu Jan 29, 2015 5:05 pm
by HENNING JOHAN
Hallo Nicow.Het gisteraand met ATC van bloem gepraat.Ek is net buite TMA C.Hy se dat ek uit die TMA bly ek okay sal wees of as ek in die TMA 'n transponder moet he.Ander moet ek net praat op 124.8 of 124.4.Helikopter opleiding area.Bundy dankie vir die goeie woorde.Kan nie wag om te boer nie.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Tue Feb 03, 2015 1:44 pm
by afterburn
Hi Johan, My neef boer ook daar naby Dewetsdorp. Gaan jy nou permanent plaas toe skuif? Is jy van plan om ook 'n hangar daar te bou? Dit sal gr8 wees as ek weet want ek wil al lankal daarheen vlieg maar sy skuur se deur is te klein vir 'n trike. Hy het ook nie 'n aanloopbaan nie.

Ek ken jou broer Bennie al 'n hele klompie jare.
Cheers
D
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Tue Feb 03, 2015 4:54 pm
by HENNING JOHAN
Hallo David!Ja ek gaan permanent boer.Is jou neef nie Dawid Menz nie?Ek gaan vir eers my oom se brandstrook gebruik vir aanloopbaan tot dat ek kan besluit waar ek my runway wil sit.Die runway is so 1.2km lank.Hanger te bou is nie probleem nie.Wil net toestemming kry om 1 op reservaat op te sit.Eenvoudig met skadunet soos op microland en dan as hy skuif na my plaas toe,toe te maak met chromodek plate.Dink dit gaan baie lekker wees om in daardie gebied te vlieg.Daar is 'n gyro wat in Zastron area vlieg.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Sun Feb 15, 2015 8:57 pm
by Brian
Hi Johan. Laat weet wanneer jou runway klaar is. Sal graag n paar ouens van Tempe wil saambring vir n fly in.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Tue Feb 17, 2015 8:41 pm
by HENNING JOHAN
Brian wrote:Hi Johan. Laat weet wanneer jou runway klaar is. Sal graag n paar ouens van Tempe wil saambring vir n fly in.
Hallo Brian.Dis regso.Ek gaan die einde van die maand gou draai maak op die plaas.Sal dan jou pm met besonderhede.Wat vlieg jy.Lengte wat jy nodig het om te land en op te styg?Groete Johan.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Fri Feb 20, 2015 1:01 pm
by Kalahari
laas wat ek gesien het, het Brian n Windlass en n stertsleper Bushbaby gevlieg.
Re: Bloem trike pilots.
Posted: Fri Mar 20, 2015 8:16 pm
by HENNING JOHAN
Volgende sondag 29st trek ek na Dewetsdorp toe.Kan nie wag nie.Trike staan klaar in die skuur.Vat die week die vlerk na Jenya in.Hoop dat ek binne 2 maande kan vlieg of gouer.Die boude is moeg om op die grond te sit.Sal julle op hoogte hou.Lekkker Vrystaaaat!