Page 1 of 1

Winter has gone!

Posted: Tue Aug 26, 2014 7:34 pm
by MILO
Had the most amazing flight this evening. Winter has gone. Awesome
Fek I love this sport.. vhpy

Re: Winter has gone!

Posted: Tue Aug 26, 2014 7:37 pm
by MILO
I hate vodascum (**) Double post gents. Mods delete 1 please. Thank

Re: Winter has gone!

Posted: Tue Aug 26, 2014 8:48 pm
by Boet
Sorry to say mate, but it`s back. Bigtime!! vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy

Re: Winter has gone!

Posted: Tue Aug 26, 2014 8:52 pm
by Jean Crous
Boet wrote:Sorry to say mate, but it`s back. Bigtime!! vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy
:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: Ek het hom sien aan kom, gister al :lol:

Re: Winter has gone!

Posted: Tue Aug 26, 2014 9:09 pm
by Blue Max
:shock:
En dit gaan nog koud word na Saterdag.
Hopelik die laaste van die jaar.
Buurman se ertjies het lelik seer gekry.! :(

Re: Winter has gone!

Posted: Wed Aug 27, 2014 7:22 am
by Bulletjie
Blue Max wrote::shock:

Buurman se ertjies het lelik seer gekry.! :(
Het hy fiets gery? :twisted:

Re: Winter has gone!

Posted: Wed Aug 27, 2014 7:36 am
by nicow
Bulletjie wrote:
Blue Max wrote::shock:

Buurman se ertjies het lelik seer gekry.! :(
Het hy fiets gery? :twisted:
=D* =D* =D*
Dis sy ertjies,nie sy eiers :lol:

Re: Winter has gone!

Posted: Wed Aug 27, 2014 7:55 am
by Tumbleweed
Can the Cape please keep their kak weather to themselves? :)

Re: Winter has gone!

Posted: Wed Aug 27, 2014 2:49 pm
by Percy Smit
Ja nee die weer / wind is nie bedoel vir ons Vaalies nie...vat julle wind weg en hou daai kant
Julle speel met Lost Hours se vlieg hierdie kant.... WEET JY...LOL

Re: Winter has gone!

Posted: Wed Aug 27, 2014 8:48 pm
by Induna
Nou wat moet ons capies dan nou se... Ons moet maar deal met die wind...!! Vliegtyd is min (behalwe die morningstar ouens... Hul is nie bang vir wind nie :lol: )

J