Page 1 of 1

Voorspoed vir 2014

Posted: Tue Dec 31, 2013 8:23 am
by Martinvt
More almal,

Dis dalk bietjie vroeg.

Voorspoed vir die nuwe jaar vir almal. Hoop dis n goeie jaar wat voorle vir almal met baie opwindende en veilige vlieg ure wat voorle in 2014.

Groete

Martin

(^^) (^^) (^^)

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Tue Dec 31, 2013 11:30 am
by nicow
Dankie Martin,dieselfde vir jou ook (^^) (^^)

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Tue Dec 31, 2013 12:43 pm
by Turbo
Baie Dankie Martin selle vir jou en jou familie.

Wishing all pilots a safe and prosperous new year -- I know its going to be a fantastic one for us!!! (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Cant wait to add more planes and toys to my collection :-) :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Tue Dec 31, 2013 10:35 pm
by HENNING JOHAN
Dieselfde vir jou Martin en die famielie ook!!

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Wed Jan 01, 2014 7:12 am
by cjkrit
Aan almal hier op Microlighters 'n baie voorspoedige 2014.
Mag julle veral na elke opstyging ook 'n veilige landing uitvoer.

Groete,

Christo Kritzinger
Burgersdorp

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Wed Jan 01, 2014 7:29 am
by Folla
Voorspoed vir elkeen op die forum, mag julle n wonderlike vliegjaar beleef.

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Wed Jan 01, 2014 8:17 am
by pierre
Selle

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Wed Jan 01, 2014 8:30 am
by kloot piloot
Have a good 2014 everyone ! (^^)

Join us for a new years breakfast fly-in to Brits this Saturday (see "Events") to welcome 2014 flying !

May 2014 be the year of lots of fuel, lots of lift and lots of safe landings vhpy

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Wed Jan 01, 2014 9:01 am
by Ou Man
Mag dit in 2014 reen waar jou bokke wei!!!

Re: Voorspoed vir 2014

Posted: Wed Jan 01, 2014 8:28 pm
by HENNING JOHAN
So ek hoop Ou Man!Mag hulle spekvet wees om te slag!